Wednesday 21 August 2013

SNOEKKUITE

                                                              >Foto>Helena Kruger
Gebakte Snoekkuite
Tiana Botes
heel snoekkuite
meel en eier
sout en peper
kookolie
Gee die kuite sout en peper. Doop in meel en dan in geklitste eier. Bak in warm olie.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/08/snoekkuite.html


                                                             >>>  Snoekkuite..>>>>




Kulsum se lekker kuite
(Snoek kuite - viseiers)
Tiana Botes
BESTANDDELE
1 vars heel snoek
2eetlepels masala
knypie sout
1 teelepel rissiepoeier
2 eetlepels meel
METODE
Koop 'n snoek en haal die kuite uit. Dit is basies kaviaar in 'n vliesie. Dit lyk soos 'n derm. Jy kan dit ook by viswinkels koop.
Sit die kuite in kookwater vir 10 minute.
Strooi masala, sout, rissiepoeier en meel oor. (As jy nie hou van brand nie, kan jy net meel en sout en peper oorstrooi)
Bak in olie tot bruin.
OF,
Maak 'n sous met 1 ui, 2 tamaties, en 'n soetissie, en bak die kuite daarin.
Bedien op kapokaartappels. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/08/snoekkuite.html



No comments:

Post a Comment