Thursday 15 August 2013

KAASSKONS

SOFT SCONES                                       



KAASSKONS
Ontbyt Idee

2 koppies meel 
4 teelepels bakpoeier 
sout 
2 eiers
1 koppie melk 
½ koppie olie 

Metode: 
Meng die droë bestanddele. Klits die eier, melk en kookolie saam en meng met droë bestanddele. Bak in kolwyntjie pannetjies vir ongeveer 8 na 10 min. 

VIR KAASSKONS: Gooi handvol kaas in beslag, gooi gerasperde kaas bo-oor, bietjie pietersielie en paprika.
Geplaas deur: Ria N Pieterse
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/08/soft-scones.html

Hier het ek Ria se resep gemaak en dit is Heerlik**Helena Kruger 24/02/2015Kaasskons




   

No comments:

Post a Comment