ASYNPOEDING MET KARAMELSOUS
Oond 180 gr C
Klits saam;
1 eier en 125 ml suiker tot liggeel, voeg dan 1 E appelkooskonfyt by en klits deur.
Voeg 250 ml Bruismeel en kwart t sout by.
Los 1 t koeksoda op in 180 ml lou melk, roer by deegmengsel en roer 3 t asyn by.
Skep in gesmeerde oondbak en bak vir 30 minute tot gaar.
Gooi vlg sous bo-oor gaar poeding sodra uit oond.
Sous;
Kook saam:
1 k suiker
1 k room
halwe k kookwater
1 E margarine en knippie sout.
Haal van plaat en roer 1 t karamel geursel by.
Gooi oor warm, gaar poeding.
Bedien met vla of roomys.Radio Namakwaland*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/09/asynpoeding-met-karamelsous.html

No comments:
Post a Comment