Tuesday 17 September 2013

EIERRING




EIERRING
2 Eetlepels Gelatien
125ml koue water
250ml kookwater
12 Hardgekookte eiers
1 Eetlepel tamatiesous
3 Eetlepels suurlemoensap
500ml mayonaise
Los die gelatien in die koue water op.
Meng die kookwater by.
Meng nou die res van die bestandele by en giet in vorm.
Laat stol en bedien koud met Prawn Slaai**
Liana Barnard Claassen
Bron Onbekend*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/09/eierring.html

No comments:

Post a Comment