Tuesday 17 September 2013

ELOISE SE WAP-WAP SLAAI


ELOISE SE WAP-WAP SLAAI 

slaaiblare
1 papaja, in blokkies gesny
2 avokados, in blokkies gesny
1 grondboontjie-kraaklekker (peanut brittle), in stukkies gebreek
Italiaanse slaaisous

Meng al die bestandele saam en voeg die sous by net voor opdiening.
Bron: RSG

No comments:

Post a Comment