Saturday, 14 September 2013

HOBO PARTYTJIE

                                                                                     

How do you Hobo?

Here’s what I do: This will serve 6.

1. For each person thinly slice (about 1/8 inch) 2 red potatoes and place in pie pan or on a big piece of foil.
2. To make 6 Meat Patties- 

mix 
1.5 pounds (750g) 85% lean ground beef, 
2 eggs, 
1 1/2 tsp. Dijon, 
1 Tbsp. Worcestershire sauce, 
1 tsp. salt and 
1/2 tsp. pepper, and 
1/2 cup finely chopped onions. 
Divide into 6 one inch thick patties.
3. Top each pan of potatoes with a meat patty and sprinkle the potatoes generously with seasoned salt or garlic salt and pepper, then drizzle with a olive oil, especially over the potatoes.
4. Cover with foil and bake at 400F/200C degrees for 35-45 minutes or until potatoes are fork tender.
5. Serve with BBQ Sauce, Ketchup, or HP Sauce.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/09/hobo-partytjie.html
 
                                             Foto Helena Kruger>>Bunny Chows and soup 

HOBO IDEES
Vedré Steynberg
het enige iemand lekker ligte slaai resepte? Nie slaaie met pasta of aartappels nie. En dan wil ek ook weet watter soort kos kan ek bedien by 'n boemerlaars aand? Ek sal nie vis en chips kan maak nie want die chips is gagga as mens dit in 'n microwave moet warm maak

Angelique Van den Heever
Ek onthou met n vriendin se 21st boemelaars aand was dit kerrie en rys, en sop en brood.

Anienne Lötter Morris
Wat van maakvleis in uitgeholde brood?

Sanell De Beer Bresler
bedien die kerrie in n halwe uitgeholde brood,

Annaleen Ferreira
Wat van bunnychow wat die "boemelaars" met hul hande kan eet - bedien dit in bruinpapier sakkies soos wat jy brood in koop dan het jy nie skottelgoed agterna nie. Blikbekers vir die drinkgoed. Jy gebruik sommer koerantpapier vir tafeldoeke.

Daleen Prinsloo
Maak enige groenslaai. Blaarslaai, komkommers, tamaties, uie feta kaas, braai hoenderborsies of lekker rump steak sny in repies en bedien. Lekker lig gesond en voedsaam

Adele Boomer
 Bunny chow toegedraai in koerant papier met melk.

Letitia Faulds Pap en vleis, so lekker kerrie stew vleis en pap, dis 'n boemelaarsete

Kobus Oliver
Kry net n paar vullus dromme, maak net seker hul is mooi skoon en higenies, een maak jy vol kwart brode die ander gooi jy kerie in en in die ander n klomp tamaties, komkomers en klomp stukke kaas. Almal vat met die hand uit die blikke en siedaar hul voel somer tuis ook. Net n grapie hoor.

Lorain Diederiks
Lekker maklike rysslaai.
Kook 2 koppies rys tot gaar.
Kerf 1 groen soetrissie,
 1 ui en
2 tamaties fyn en voeg by rys.
Sout en peper na smaak.
Gooi 'n bottel chutney daarby en meng.
 Jy kan speel met die hoeveelheid rissie en uie indien jy daarvan hou, gebruik 2 van elk.

Selomie Crafford
Wat van gebakte varkkoppe in koerante toe gedraai met n halwe brode en sommer groenslaai.

Mercia Steenberg
Vat blikkies soos spagetti en meatballs die etes, haal labels af en gooi in asblike en elkeen vat n blikkie! Gooi n paar blikkies perskes of so tussen in vir pudding
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/09/hobo-partytjie.html

No comments:

Post a Comment