Thursday 26 September 2013

KERRIE VARKSKENKELPOT



Helena Kruger
Varkskenkels mooi skoongemaak
Plaas in Stoompot met Uie, Wortels, Fennel en
1k Hoenderaftreksel
1pakkie Tomato Paste
2 t Med. Kerriepoeier
1 t Suiker
1e Appelkooskonfyt
1e Sweet-Chilli sous
Sout en Peper na smaak
Kook vir 30min.in jou Stoompot
Pre-kook solank jou aartappels[soveel as wat jy gaan gebruik +-4] in die Mic vir 8-10min.
Skep nou jou vleis in jou Slow-Cooker met jou groente bo-op en jou sousie oor dit
Stel op High vir 2h *Dit is Heerlik sag en lekker baie sous..N.S.As jy voel jou sousie is miskien te dun maak eers bietjie dik met so 2t Mielieblom voor jy dit oor die pot gooi in die slow-cooker*Helena Kruger*

                                                           IN SLOW-COOKER
 

                                                   MET GROENTE EN SOUS OP
 


                                                    BAIE LEKKER SAG EN SAPPIG*                                                         

                         



KERRIE VARKSKENKELPOT MET STAMPMIELIES EN SOETPAMPOEN
30/7/2014
  


HEERLIK>>HELENA KRUGER

 


No comments:

Post a Comment