Monday 9 September 2013

POTBROOD MET POTATO BAKE EN ROOM



Potbrood met Potatoe Bake en Room.

1 pak gekoopte deeg
1 bakkie vars room
1 pakie potatoe bake van jou keuse
Gerasperde kaas

Rol die deeg in balletjies en pak in n oondvaste pot met n deksel.
Voeg die potatoe bake en room by mekaar meng goed.
Gooi oor die bolletjies deeg, dan jou kaas bo oor.
Bak by 180 grade vir 45 minute met deksel op en 15 minute daarsonder om bruin te word.
Baie lekker met braaivleis
Chricelda Coetzee

No comments:

Post a Comment