Thursday 5 September 2013

VINNIGE SKONS


Vinnige Skons
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/09/vinnige-skons.html

1K meel
4tlp b/poeier
1K gerasperde kaas
knippie sout
2Etlp mayonnaise
2Etlp Sweet Chilli Sauce
1/4K fyn gekerfde uie
knippie rooi peper
3/4K water.



Meng alles goed saam & bak by 180C vir so 30-35min.
Los in pannetjies vir so 10min voor uitgehaal word

Geplaas deur:*Moira Botha Dyer*

No comments:

Post a Comment