Tuesday 29 October 2013

DEURMEKAAR HOENDERGEREG




Gou Hoender in die oond gedruk vir later vanaand*

DEURMEKAAR HOENDER GEREG

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/deurmekaar-hoendergereg.html
Pak in Pan>

Uie ringe gesny
Gekerfde Kool
Hoenerstukke klaar gegeur
Kersie Tamaties
Groen Soetrissie repies
Maak n Sousie van>
Mayonaise, Mrs Balls Blatjang, en 1-2e droe Hoendersop
Gooi bo-oor jou hoender en plaas in Matige oond 160*C vir so +-2H
Bedek met Foil en haal die laaste 20min die foil af ..kyk maar net..Vorm n baie lekker sous>As die sousie min lyk voeg net n bietjie water in jou pan by** Helena Kruger>>Met n lekker Groenslaai, Rys of fyn Aartappels>Whalla**



 

No comments:

Post a Comment