Wednesday 23 October 2013

FRIKKADELLE MET CHAKALAKA




FRIKKADELLE MET CHAKALAKA

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/frikkadelle-met-chakalaka.html
*Chilli se eie resep*
1 Blikkie* Mild en Spicy* Chakalaka
1kg Maalvleis
3 Aartappels blokkies gesny en ge-precook in mikrogolf oond
1 pakkie Tomatie Paste
2k Hoenderaftreksel
Sweet Chilli sous
Metode
Kook jou blokkies aartappels vooraf amper gaar [Mic]
Maak lekker groot frikkadelle na jou smaak en rol elkeen in koekmeel<[N.B]
Meng hoenderaftreksel met jou tamatie paste en gooi die helfte onder in jou Slow-Cooker
Pak jou aartappel blokkies bo-op
Plaas jou groot frikkadelle bo-op die aartappels
Meng die blikkie Chakalaka met die ander helfte van die hoenderaftreksel mengsel en gooi dit bo-oor die frikkadelle
Drizzel n bietjie Sweet-Chillie sousie oor
Stel jou Slow-Cooker op High vir 3h…
Heerlik verby* Helena Kruger**

 


                                            Was dit nou lekker met lekker vars gebakte brood


No comments:

Post a Comment