Christo se KOOL HOENDERBREDIE
Christo
Bothma Braai hoender filette [1kg]
speserye wat jy van hou(Chicken spice)
braai hoender tot bruin
voeg 3 gekapte uie by
Meng pakkie hoeder sop met:
1 T kerriepoeier
1 T knoffel
1T Gemmer (fyn)
Sout en peper
3 tamaties grof gensy
Klein /med koolkop grof gesny
Kook vir 15 min
Gooi kool op
Kook vir 10min
Laat staan vir nog 5 min **http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/koolbredie.html
No comments:
Post a Comment