Friday, 22 November 2013

MAKLIKE VRUGTEKOEK VIR KERSFEES



Leona Van Der Watt
Hier is die resep vir die vrugte koeke wat ek, Leona van der Watt, in die pyrex bakke gebak het.

MAKLIKE VRUGTEKOEK VIR KERSFEES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/11/maklike-vrugtekoek-vir-kersfees.html
Kook die volgende saam
:
1 koppie bruin suiker
125g botter/margarien
1 koppie koue water
500g keurgraad vrugtige koekmengsel (beskikbaar by die bloubakkie)
 Laat behoorlik afkoel.
Voeg 2 goedgeklitste eiers by mengsel.
 Sif saam:
 2 koppies bruismeel,
1 opgehoopte teelepel koeksoda
1 teelepel gemengde speserye saam
Roer by mengsel in.
Voeg by:
125g gesnyde kersies en
‘n ½ koppie brandewyn (whiskey, port) by mengsel.
Voorverhit oond.
Voer ‘n koekpan met tinvoelie uit, gooi mengsel in en bak 1¼ uur by 150°C.
Versier met groenvye en glanskersies. *Die Bloubakkie* Lekker Resepte vir die Jongergeslag

EASIEST FRUITCAKE FOR CHRISTMAS |
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/11/maklike-vrugtekoek-vir-kersfees.html
Cook together: 

1 cup brown sugar 
125g butter/margarine 
1 cup cold water 
500g choice supercakemix 
Let all cool down. 
Add 2 well beaten eggs. 
Sift together 2 cups of selfraising flour, 
1 heaped teaspoon baking soda and 
1 teaspoon mixed spice. 
Add to mixture. 
Add 125g glazed cherries and half cup of brandy (whiskey, port). Preheat oven. Line a cake pan with aluminum foil. Pour mixture in pan. Bake for 1¼ hour at 150°C. Decorate with cherries and preserved green figs.
By: Die Bloubakkie* Lekker Resepte vir die Jongergeslag

No comments:

Post a Comment