Wednesday 26 February 2014

OONDGEROOSTERDE TAMATIES


OONDGEROOSTERDE TAMATIES
*eie resep*

Tamaties in kwart gesny
Knoffel gekap
Growwe sout en growwe swart peper
Tiemie
Seldery gekap
Lourieblare
Bietjie suiker
Olyfolie
Gooi bietjie olyfolie in jou pan
Pak jou Tamaties lekker styf teen mekaar
Gooi al jou Bestd. oor en drizzle lekker Olyfolie bo-oor
Plaas in oond op 160*C vir 1h en stel af na 140*C vir nog 1h
Laat koud word en skep in jou flessies en gooi jou botteltjies vol olyfolie en bere in die yskas
Gebruik op Pizzas, Beskuitjies met feta kaas of in Bredie*Baie lekker*Helena Kruger 25/2/14** http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/02/oondgeroosterde-tamaties.html

No comments:

Post a Comment