Tuesday 25 March 2014

MIELIEMEEL BROODJIE

MIELIEMEELBROOD
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/03/mieliemeel-broodjie.html

1k Mieliemeel
1k Koekmeel
2 t Bakpoeier
60ml Botter
1k Melk
1 eier
¾ Blikkie Heelpit mielies
1 k Gerasperde kaas
oond 200*C
Sif jou droe bestanddele saam
Vryf die botter in met jou vingers
Klits die eier en melk en mielies saam in n bakkie
Voeg jou kaas by jou meelmengsel
Roer jou melkmengsel by die meel
Gooi uit in n gesmeerde pannetjie en strooi bietjie paprika bo-oor en bak vir so 30min tot gaar
Laat afkoel in jou pan *Geniet hom>>Lekker bros**Helena Kruger*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*5/1/14



MIELIEMEEL BROODJIE

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/03/mieliemeel-broodjie.html
250ml mielie meel

375ml koek meel
20ml bakpoeier
15ml suiker
1 blik pit mielies
125ml kaas
2 eiers
50ml mayo
300ml melk
50ml sonneblom olie

Stel oond op 180.
Meng meel, bakpoeier, suiker, mielies en kaas in n groot meng bak.
Klits eiers, mayo, melk en olie.
Meng by droe bestandele.
Gooi beslag in broodpan en bak vi ongeveer 50 min
.
*19/06/2014 *Elizma Immelman de Klerk

No comments:

Post a Comment