Monday, 12 May 2014

INGELEGTE WORTELS




Ingelegte Wortels 

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/05/ingelegte-wortels.html
Kook tot half gaar skep uit water in bottel.
 Plaas 100 gr Asprin pil daarin. 
Gooi kokekde water, plaas weer n pil.
 Maak vol dat bottel oorloop met kook water en draai toe.
*
Helena Janse van Rensburg‎


Maré Nieuwoudt
WORTELS
INGELê


KERRIE WORTELS

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/05/ingelegte-wortels.html
Ek gee vir jou die heerlike wortelslaai wat jy kan bottel en op di rak bere .
Kook die volgende saam tot gaar
1 en half kg wortels in wielietjies gesny ,
300 gram gekapte uie ,
1 en half telepel sout ,
4 kop water .
Meng 3 kop suiker e
n 2 kop witasyn .
Voeg by wortels asook 1 eetlepel kerrie kook deur ,
Voeg nou 1 blik pynappelstukkies by en kook deur ,
Maak 4 eetelepels mazeina aan net water tot n loperige pasta ,
Gooi by wortels en kook goed deur , Bottel warm draai deksel styf op en bere .
Kry so 4 groot mayonaiseflesse uit ./lrvdjgeslag.

WORTEL EN PYNAPPELSLAAI INGEMAAK
1 en half kilo wortels in ringetjies gesny ,
3 groot uie gekap ,
1 en half teelepel sout ,
4 kop water .
 Meng net saam
3 kop suiker ,
2 kop wit asyn ,
1 blik pynappel stukkies ,
1 eetlep kerrie .

 Gooi nou by wortels en uie en laat goed deurkook , meng 4 eetlepels mazeina met water tot n pasta.   Gooi by wortels kook goed deur en bottel warm*2013