Saturday, 17 May 2014

MELKBROOD


MELKBROOD
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/05/melkbrood.html

1kg meel

30g droë gis
800ml melk
50ml suiker
20ml botter
15ml sout
Voeg gis by 3kop meel.
Verhit melk, suiker, botter, sout tot botter net begin smelt.
Voeg warm melk mengsel by meel en gis- klits vir 3min met elektrise menger.
Voeg oorblywende meel in en knie deeglik.
Laat rys vir 1uur 30min. Knie weer en plaas in pan. Laat dit vir 30min rys en bak in voor verhitte oond (180º) vir 45min. Geniet !!!17/5/14**Pixie Le Roux**