Saturday, 24 May 2014

SLOW COOKER BROCCOLI SOUP



SLOW COOKER BROCCOLI SOP

400ml Kookwater
2 blokkies groente stock
Sout en Peper
1 tlp gekapte knoffel
1 groot ui, gekap
1 tot 2 koppe broccoli, in stukkies gebreek
250ml room

Plaas al die bestanddele in die slow cooker, behalwe die room. 

Stel die pot op low vir 5 ure en voeg dan room by.
Bron: Slow cooker recipes
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/05/slow-cooker-broccoli-soup.html