Friday 13 June 2014

HEMELSE HOENDER GEREG

HEMELSE HOENDER GEREG
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/06/hemelse-hoender-gereg.html
*My Verwerking van ons *Hemelse Steak-gereg*
2kg Hoenderstukke
Meng meel met speserye van jou keuse en rol die hoenderstukke in die mengsel
Sny 2 uie in dun skywe
Sny 1 pak Sampioene in skywe
Pak lae om die beurt van vleis, uie en mushrooms in 'n oondvaste bak.
Meng:
250ml Melk
250 ml Room
1 e Worcestersous
1 e Blatjang
1 e Tamatiesous
1 pakkie Wit uie sop.
1pak Beef Stroganoff [ Dry cook in sauce van Knorr]
Meng goed en gooi oor vleis in bak.
Maak toe met n deksel of foil en
Bak vir 60 - 90 min by 180*C Helena Kruger *12/6/2014

 


No comments:

Post a Comment