Tuesday 3 June 2014

HOENDERVLERKIES MET N HEUNINGSOUS



Dit was nou baie lekker**
HOENDERVLERKIES MET N HEUNINGSOUS
160 ml Heuning
½ k Suurlemoensap
½ k Water
4 e Soya sous
4 e Asyn
4 t Knoffel poeier[of 2 gekapte knoffelhuisies]
1 ¾ t Vars Gemmer gerasper
Bietjie sout en peper
Meng alles en Marineer jou hoendervlerkies in dit vir so 2h
Bak of Braai vlerkies en smeer met die marinade..
N.S> as jy dit bak gooi al die sousie oor die vlerkies n die pan*Baie lekker**Helena*
Lekker Resepte vir die Jongergeslag*5/1/14 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/06/hoendervlerkies-met-n-heuningsous.html

No comments:

Post a Comment