Thursday, 3 July 2014

HOLLANDSE ROERSLAAI


HOLLANDSE ROERSLAAI
RSG
6 middelslag aartappels
3 eiers, hardgekook en in stukkies gesny
1 pakkie spek, gesnipper
½ koppie aysn
blaarslaai, in repies gesny
sout en peper

Maak kapokaartappels.
Braai spek tot bros.
Meng al die bestandele saam en voeg sout en peper by na smaak.

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/07/hollandse-roerslaai.html