Tuesday 8 July 2014

PLAATKOEKIES





PLAATKOEKIES

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/07/plaatkoekies.html
2 eiers,

60 ml suiker
15 ml gesmelte botter
375ml melk

Klinks eiers voeg suiker bietjies by dan voeg botter by voeg helfte van die melk by. 500ml meel,
30ml bak poeier, 2ml sout voeg by nat bestandele. 

Voeg res van melk by. Laat staan vir 30min voor bak*8/7/2014* Annette Strydom Kolb.





2 eiers
1/4 teel sout
½ k suiker
2 teel bakpoeier
2 teel gesmelte botter
1/2 kop melk .


Meng droee bestanddele en dan die melk eiers en gesmelte botter. As jy sien deeg is te styf voeg nog bietjie water melk by. Ek het die resep dubbel gemaak. Enjoy.**Marlene Minderon


 
PLAATKOEKIES
2c flour
2 eggs
1 1/2 T melted margarine
5T sugar
4t baking powder
1/2t salt
1c milk

Beat eggs, add sugar and 1/2c milk and melted margarine.
Sift flour, salt and baking powder, add to egg mixture.
Gradually stir in the remaining 1/2c of milk, to a smooth batter.
Drop tablespoonsful onto a hot plate, when bubbles appear, turn over and bake the other side for approx. 30 seconds.
Serve with grated cheese and apricot jam or strawberry jam and cream*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*Hilda Dates Steyn* 03/10/2015

WENKMaak lekker hoenderlewertjies gaar in n sousie en maak die plaatkoekies en pak stappelkies opmekaar ..plaatkoekie....hoenderlewetjies ...plaatkoekie ensv. en gooi lekker sousie bo-oor en maak n heerlike groenslaai daarby..Yummy Helena Kruger 


DRIE SOORTE PLAATKOEKIES KOSBLIK IDEES

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/07/plaatkoekies.html 
Selfs die kieskeurigste kleinspan sal hierdie geniet.


LEWER 32 PLAATKOEKIES
Bereiding: 5 minute
Staantyd: 10 minute
Gaarmaaktyd: 10 minute

BASIESE RESEP                                           

500 ml (2 k) bruismeel
3 eiers, geklits
275 ml (1¼ k) karringmelk
sout en vars gemaalde peper
olie vir panbraai

VARIASIES


Tuna en pitmielies

1 blik (170 g) tuna, gedreineer
1 blik (410 g) pitmielies, gedreineer
2 stingeluie, fyn gekap



Spinasie en spek
500 ml (2 k) fyn gekapte spinasie
125 g spek, gebraai en fyn gekap



Botterskorsie en feta
500 ml (2 k) gerasperde botterskorsie
2 wiele (200 g) fetakaas, gekrummel
’n knippie komyn


1.Basiese resep  Meng die basiese bestanddele vir die plaatkoekies goed.
2.Variasies Besluit op ’n variasie.
3.Roer die variasiebestanddele deur die beslag en geur met die sout en peper. Laat staan sowat 10 minute.
4.Verhit ’n bietjie olie en braai lepels vol van die mengsel oor matige hitte tot gaar en goudbruin aan albei kante.
Deur Carmen Niehaus/HUISGENOOT

1 comment: