Tuesday, 16 September 2014

BBQ HOENDER

Helena Kruger
BBQ HOENDER
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/09/bbq-hoender.html
ek het sommer die BBQ Sous gemaak en oor die hoenders gesmeer net n bietjie Tiemie en Roosmaryn oorgestrooi en toe gebak met foil oor vir 10min en toe weer gesmeer en oop gebak tot mooi bruin Helena Kruger
Smokey Barbecue Sauce
2-1/2 cups ketchup
1/4 cup packed brown sugar
1/4 cup chopped onion
2 tablespoons Worcestershire sauce
2 to 3 teaspoons Liquid Smoke [hier het ek gerookte paprika gebruik..]
1 teaspoon garlic powder
1 teaspoon hot pepper sauce
1/2 teaspoon pepper
In a large saucepan, combine all ingredients. Bring to a boil over medium heat, stirring often. Reduce heat; simmer, uncovered, for 10-15 minutes or until heated through. Yield: 2-1/2 cups..Helena Kruger*Lekker Resepte vir die Jongergeslag