Friday, 31 October 2014

CHILLI SAUCE

CHILLI SAUCE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/10/chilli-sauce.html
**Eie Resep**

1.5kg Brandrissies [gemeng as jy wil ]

3 uie gekap
3 Appels
2 t Vars Gemmer

250 ml Appelkooskonfyt
3 k Asyn

1 t Mosterdpoeier
2 t Cumin
2 t Paprika
1 t Seldery-saad
1 t Rooi peper
2t Vars gekapte gemmer
3 t Knoffelpoeier
2 ½ k Suiker
1 k Sweet Chillie sous

5k Water[ 3k+2k]
½ t sout
1/4 t All Spice

Plaas groente in jou Voedselverwerker en kap grof fyn.
Kook vir ongeveer 20min stadig in 3k water
Laat afkoel en plaas in jou Liquidizer en pols goed fyn
Voeg al die ander Bestand. By en kook verder
Kook vir 30min stadig tot mooi blink
Bottel en verseel dadelik*Helena Kruger
*31/10/2014

 




CHILLIE SOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2014/10/chilli-sauce.html

8 GROOT uie in blokkies gesny
16 Effe groen GROOT tamaties
Sonder skil in blokkies gesny
(Pas maar hoeveelhede aan
soos jy verkies)
12 HEEL devils/birds eye chillies
(OF soos verlang Sny net puntjie af sodat die soe-soe eina brand kan uitkom)
2 Groen peppers in blokkies gesny
2 Geel peppers in blokkies gesny
2 Red peppers in blokkies gesny
3 etl Opgehoopde MILD kerrie poeier
1/4 tl borrie
2 koppies asyn
3 koppies suiker
2 blikkies fyn appelkooskonfyt
2 klein blikkies of 1 GROOT blik perske slices (opgesny)
1 tl sout

METODE

Braai uie,chillies en peppers tot sag in olie
Voeg tamaties by en res van bestanddele
Kook oor lae hitte en roer kort kort om nie aan te brand nie
Besluit maar wanneer jy dink dit is dik genoeg Ek kook dit vir omtrent 6 ure

Adre Hearne
Het hierdie een by 'n kosmater gekry en dit is ook heerlik!! Chillie Sous (fb)06/01/2016