Wednesday 22 October 2014

HALOGEN ROASTED CHICKEN AND POTATOES



HALOGEN ROASTED CHICKEN AND POTATOEShttp://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/10/halogen-roasted-chicken-and-potatoes.html
1.Pre-cook eers jou aartappels vir 10min in jou Mikrogolf oond
2.Voeg bietjie olyfolie in n bakkie met lekker Speserye van jou keuse en gooi jou aartappel halwes daarin en meng deur
3. Sny uie dun en plaas onder in jou groot glasbak van jou oondjie
4.Plaas jy eerste rakkie bo-op en plaas jou halwe aartappels daarop
5.Plaas jou lekker gegeurde hoender bo-op jou volgende rakkie met die voetjies
6.Stel jou oond op 200*C vir 60min. en skakel aan
7.N.S>My hoender was groot so nadat ek hom uitmekaar gehaal het was hy vir my nog bietjie rou by die dye se beentjies,maar toe plaas ek dit terug op die onderste rakkie en ek plaas my aartapels tussen in en ek stel hom vir nog 10min en hulle was lekker bros en deurgaar en jy het n heerlike sousie onder in jou bak en jou fyn uitjies is ook lekker gaar in die sousie>Helena Kruger*20/10/2014












GEBAKTE HOENDER
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/10/halogen-roasted-chicken-and-potatoes.html
En so doen my *Halogeen Oondjie * weer sy ding en die keer lekker gaar en sappige hoender en ja n lekker lang sousie onderin..
35min op sy rugkant[heel hoender] =200*C en  toe omgedraai en
35min op sy borskant.=185*C
Sous*
Braai dungesnyde ui in bietjie botter met n bietjie roosmaryn en gooi 1 hoenderblokkie by met 1k water en 1t Bruinsouspoeier..laat rukkie kook en gooi onder in jou bak
Pak jou Halfgaar aartappels[gegeur] op die eerste rakkie
Pak dan jou hoender met sy rugkant op die 2de rakkie vir 35min by 200*C
Draai die hoender om en bak vir nog 35min by 185*C
Pragtig bruin en sappig









  GEBAKTE HOENDER >GEBAKTE AARTAPPELS>RYS>GEELWORTEL MASH MET BROKILLI EN BOTTERMIELIES>SOET PAMPOENTJIE..Helena Kruger 26/10/2014
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/10/halogen-roasted-chicken-and-potatoes.html





WORS GEBAK IN DIE OONDJIE**Helena 18/06/2015>>>30min 220*C

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/10/halogen-roasted-chicken-and-potatoes.html
 




No comments:

Post a Comment