VLEIS EN GROENTE SOP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/11/vleis-en-groentesop.html
*My eie verwerking*Helena Kruger
4 Skaapskenkels opgesaag
2 skywe Skaapnek [lekker vet]
4 Wortels gerasper
2 Groot aartappels gerasper
1 Seldery stokkie fyn gekerf
1 Pakkie gemengde Stirfry groent[ was net lus om dit in te gooi]
1 ui gerasper
1 Blikkie Tamatieroom sop
Sout en peper na smaak
1 Lt Hoenderaftreksel[of jy kan groente of beef gebruik]
Kook water om alles te bedek want dit is mos sop
In
Slow Cooker op High 6-8h ..hier kan julle maar self kyk of julle sop
genoeg vloeistof het en of alles gaar is ..nou kan jy as jy wil die
vleis uitpluis of net so los dit is jou eie keuse..Heerlik saam met n
lekker vars broodjie of Bunny met botter Helena Kruger
No comments:
Post a Comment