Tuesday, 30 December 2014

SAMPIOEN EN SPEK PATEE


Dit was my KERSETE SE VOORGEREG* 25/12/2014
Sampioen en Spek Patee
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/12/sampioen-en-spek-patee.html
1pak spek
1pak sampioene
Vars pietersielie (so 1 groot koppie fyn gekap, ek gaan maar na smaak)
2 uie
1 Bakkie gladde roomkaas
1-2 eetlepels mayonnaise
Sout
Growwe swart peper
Braai uie en mushrooms saam tot sag. Snyspek in stukkies en braai , plaas saam met sampioene en uie en laat dit heeltemal afkoel. Meng piet
ersielie by en gooi gooi uit in bakkie en plaas in yskas*Helena Kruger