Wednesday 3 December 2014

SLAPHAKSKEENTJIES MET CRANBERRIES EN JALAPENOS


SLAPHAKSKEENTJIES MET CRANBERRIES EN JALAPENOS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/12/slaphakskeentjies-met-cranberries-en.html
*eie verwerking*
1,5 kg uie gesny (laat geskilde uie vir 30min in 2e sout water le] gooi af en spoel goed af[dun skyfies gesny]
1k cranberries gekerf
2 groot Jalepenos fyn gekerf [of 1 na jou smaak]
2 k suiker
1+1/2 k wit asyn
2 k water
2 pakkies tamatie paste
1 e Appelkooskonfyt
80ml ml kookolie
5 ml sout
'n knypie rooipeper
METODE:
Kook jou gesnyde uie to amper sag in water en dreineer baie goed

Meng alles saam en kook stadig oor lae hitte vir ongeveer 45min
Maak jou sousie bietjie dikker met so 1-2 t Mielieblom[Maziena] kook goed deur en bottel warm in warm bottels**Helena Kruger*2/12/2014
.
                            Hierdie keer bietjie meer gemaak>>>14/1/2015
    




No comments:

Post a Comment