Monday 2 March 2015

BEGROTINGSVISKOEKIES


BEGROTINGSVISKOEKIES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/03/begrotingsviskoekies_2.html
1 blikkie sardyne (of 1 blikkie middlecut-vis)
3 eiers
1 ui, gerasper
2 eetlepels pietersielie, fyngekap
sout en peper
1 pakkie kitskapokaartappels

Meng al die bestanddele saam, en rol in balletjies.
Braai in olie tot gaar.

No comments:

Post a Comment