Tuesday 31 March 2015

BYBELSE SLAAI

Maggie de Castro
BYBELSE SLAAI:
(Lensie- en Tunaslaai)
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/03/bybelse-slaai.html

Bestanddele:
¾ Koppie rou lensies
1 Blikkie Tuna, gedreineer en fyngemaak
1 Appel, in blokkies gesny
Fetakaas
Olyfolie

Metode:
Kook die lensies gaar.
Meng die lensies, tuna en appel.
Bedruip met olyfolie en emng liggies deur.
Krummel die fetakaas bo-oor.
(Tjailatyd 2014)
(RSG)

No comments:

Post a Comment