Monday, 23 March 2015

JOGURT KAAS EN BILTONG MUFFINS



JOGURT KAAS EN BILTONG MUFFINS:
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/03/jogurt-kaas-en-biltong-muffins.html

Bestanddele:
1 Pakkie SASKO Scone Mix
250ml Greek Youghurt
330ml Sprite
1 Teelepel Bakpoeier ... net vir die luck
1 Teelepel Sout.
1 en half koppie gerasperde kaas
Half koppie biltong krummels.

Metode:
Oond op 200C
Meng meel, bakpeier, sout en youghurt ... jy kry sulke frummels.
Gooi Sprite by en meng met lepel
Gooi biltong en kaas by (Jy kan pitmiellies ook gebruik - nie die verroomde goed nie want dan gaan jou deeg te pap wees.)
Skep in muffin pannetjies en bak so 12 - 18 minute ... afhangende van jou oond .... ek check maar met a pen.
(Colyn Serfontein)