Wednesday 4 March 2015

PYNAPPEL EN RUSSIAN SOSATIE

                                                     Foto Helena Kruger

Heerlike voorgereggie vir braaivleis
PYNAPPEL EN RUSSIAN SOSATIE
*eie verwerking*

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/03/pynappel-en-russian-sosatie.html
Pynappelwiggies
Russians,skuins
skywe gesny
Agurkies,skuins gesny
Marineer alles vir 'n paar uur in pynappelsous
Ryg op sosatiestokkies en braai vir so 5
minute.
Helena Ok ek het myne in die pynappelsous en Italian salad dressing gemarineer en ek het ook Sweet chilli sous bygegooi en 2dae in yskas gelos voor ek dit ingeryg het ..ek hou nie
baie van die Agurkies nie maar party mense hou daarvan warm..Helena

No comments:

Post a Comment