Wednesday 1 April 2015

GROOTMAAT SOUTTERT

                                                               

GROOTMAAT SOUTTERT 
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/04/grootmaat-souttert.html
(60 mense)

5 wit brode(nie vars nie);
6 liter melk;
3kg Ham(klein blokkies of gerasper)/Polonie/gaar bacon;
1.5kg gerasperde kaas;
6 dosyn eiers;
8 uie gerasper;
1/2 bot pietersielie;
15ml mostert poeier;
sout, peper,
300g margarien vir bo-op.

(Jy kan enigiets ekstra insit waarvan jy hou soos mushroms, olywe, broccoli, peppers)



Verwyder korsies van brood en gooi melk oor brood - druk brood fyn.
Klits eiers en gooi by brood.
Meng res van bestanddele(ook die kaas) by, behalwe margarien.

Gooi in oondpanne. Sit blokkies margarien bo-op.
Bak teen 180 grade vir 1 uur
*

*Gabri Viljoen Foto> bbc.uk

No comments:

Post a Comment