Thursday, 23 April 2015

HOENDER WORS TUISGEMAAK

Corne Viljoen
COUNTRY CHICKEN SAUSAGES:

(foto: Internet)

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/04/hoender-wors-tuisgemaak.html

Bestanddele:
2.5 kg Ontbeende hoender – gebruik wit en bruin vleis en die vel ook
2 eetlepels tafelsout
2 teelepels fyn swart peper
2 teelepels fyn sage
1 teelepel gemmer
1 teelepel tiemie
1 teelepel aromat of hoender spesery of ek gebruik ook Portuguese chicken spice vir byt
1 koppie hoender aftreksel

Metode:
Sny al die vleis en velletjies in kleiner stukkies en maal op medium stelling
Gooi al die ander bestandele by die aftreksel en meng goed.
Voeg die mengsel by die gemaalde hoender en meng ligweg
Maal dan weer alles saam op fyn stelling.
Stop dan in die ‘derm’ of casings van jou keuse

Dit kan gevries word vir 4 maande