Thursday, 9 April 2015

UIE EN PRUIM MARMELADE


UIE EN PRUIM MARMELADE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/04/uie-en-pruim-marmelade.html
SLOW-COOKER
*eie verwerking*
900g Rooi Pruime..stukkend gesny
600g Uie gekerf in halwe skyfies [dun]
1/2k Balsamic Asyn
1/2k Lemoensap
2k Suiker
2 e Appelkooskonfyt
1t Vars gemmer
Knippie sout
Alles in slow cooker gegooi en op High gestel vir so 8h en dit was lekker donker en stroperig*Nogal n Pikante* smaak..Bottel dit warm in warm bottels*Helena Kruger 8/04/2015
n.s>Hier het ek UIE EN PRUIM MARMELADE gekook in my Slow cooker..