Thursday, 7 May 2015

HOMEMADE SOYA SAUCE






HOMEMADE SOYA SAUCE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/05/homemade-soya-sauce.html
*my eie verwerking Helena*
6 k Kookwater
5 e Bovril [ 8-9 e]
1+1/4 k Soya Sous[ vir n begin plantjie]
1/4 k Swart Molasse  [3/4 k]
1/4 k Balsamic Asyn [of Bruin asyn]
1/4 t Swart peper
1/4 t Galic Poeier
1/2 t Gemmer poeier

Metode:
Meng alles en kook vir 10min
Bottel warm in warm bottels
Laat ten minste 4 weke staan voor gebruik
Helena Kruger *07.05.2015

TERUGVOERING:
Helena Kruger>>>18/05/2016
Ek het nou een van die bottels oopgemaak wat nou al 1jaar staan..Baie lekker MAAR ek kry nie die Beef smaak van Soya Sous nie..miskien moet mens net meer Bovril byvoeg..ek dink so




Helena Kruger
SOYA SOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/05/homemade-soya-sauce.html
1 1/2 k Kookwater
4 e droe Beefekstrak[ korreltjies of poeier]
1 e Swart Molasse
4 e Bruin Asyn
1 t Sonneblom olie of Sesame olieo

Metode:
Meng alles en bere in die yskas!!!Het dit gemaak en ek dink mens kry so 500ml uit die resep!!! Helena 1/11/10

.

No comments:

Post a Comment