Friday 12 June 2015

KULSUM SE GESONDHEIDSBROODJIE

KULSUM SE GESONDHEIDSBROODJIE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/06/kulsum-se-gesondheidsbroodjie.html
Bestanddele
¼ koppie suiker
1 koppie bruismeel
1 koppie vesels (bran)
1 teelepel bakpoeier
1 koppie rosyne
1 koppie sonneblomsaad
1 eier, geklits
1½ koppie melk
2 teelepels papawersade

Metode

Sif die bruismeel en bakpoeier saam.
Voeg die sonneblomsaad en suiker by.
Meng goed.
Voeg die res by, behalwe die papawersade.
Meng alles saam.
Plaas in broodpannetjie.
Strooi sade oor.
Bak teen 180 grade vir 1 uur.

Bron: RSG

No comments:

Post a Comment