Wednesday, 1 July 2015

7 MINUTE SKONS


7 MINUTE SKONS:

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/07/7-minute-skons.html

3 k Meel
3 k Kaas
4.5 tl Bakpoeier
1.5 tl Sout
3 Eiers
300 ml Melk
3/4 Teelepel mostert poeier

Meng die hele spul. Skep op 'n plaat en bak. Bak in 'n WARM oond 200° vir 7 minute, of tot bruin. Dit maak seker so 2 dosyn groot skons.

(Tripod Resepte - foto: internet)