Mare Nieuwoudt
SEAFOOD JAMBALAYA:
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/09/jambalaya.html
Jambalaya is a spicy cajun rice dish with seafood, sausage, chicken and vegetables. I have only used seafood and a red pepper in this recipe but feel free to add some chicken, spicy sausages and a variety of vegetables.
Ingredients
30ml oil
15ml crushed garlic
1 onion, chopped
1 red pepper, chopped
5ml cajun spice
2ml ground turmeric
5ml dried origanum
250ml uncooked rice
750ml chicken stock
15ml tomato paste
450g seafood mix, defrosted
30ml fresh parsley, chopped
Method
• In a large frying pan heat the oil and fry the garlic, onion and pepper for 2 to 3 minutes.
• Add all the spices and cook for a further 3 minutes.
• Add the rice and stir quickly so the spice mixture coats the rice.
• Add the chicken stock and bring to the boil.
• Add the tomato paste and simmer gently until the liquid is absorbed and the rice is tender.
• Add the seafood mix and parsley, cover and cook for a further 5 minutes.
• Season to taste and serve hot.
Serves 4/FREE RECIPE HUB.
Mare Nieuwoudt
JAMBALAYA RYS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/09/jambalaya.html
Bestanddele:
15 ml olie
3-4 repe streaky bacon
1 gekapte ui
2 selderye gekap
500 ml rou rys
1 liter hoender stock
3 ml sout
3 ml swart peper
3 ml rooipeper (cayenne peper)
1 lourier blaar (bay leaf)
1 greenpeper in blokkies gesny
1 x 410 g blikkie gekapte tamaties
100 g ham in blokkies gesny
200 g hoender blokkies gesny (gaar)
15 ml pietersielie
Metode:
Verhit olie en braai spek tot bros, dreineer spek
Braai ui tot sag, voeg seldery en rys by, roer aanhoudend – braai 1 minuut
Voeg hoender stock, sout, peper, rooi peper en lourier blaar by en prut vir 10 minute
Voeg greenpeper en tamaties by en laat prut vir verdere, 5-10 minute
Voeg ham, spek en hoender by en prut vir 5 minute
Gooi mengsel in opskep bak en sprinkel met pietersielie ~ genoeg vir 4-6 /kos is op die tafel.
Helena Kruger
JAMBALAYA RYSDIS:
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/09/jambalaya.html
Bestanddele:
olie
4 repies streepspek
1 ui, gekap
2 selderystingels, gekap
2 koppies rou rys
1 liter hoenderaftreksel
1 teelepel sout
swartpeper
1 teelepel rooipeper
2 lourierblare
1 groen soetrissie, gekap
1 blikkie tamaties
100g ham, in blokkies gesny
200g hoenderrepies
pietersielie
Metode:
Braai spek, ui en seldery in olie. Voeg rys, sout, peper, rooipeper, lourierblare en aftreksel by. Prut vir 15 minute. Voeg soetrissie en tamties by en prut vir 10 minute. Voeg hoender en ham by en prut 'n verdere 5 minute. Sodra die rys sag is, bedien dit in 'n groot opskepbak met pietersielie bo-oor gestrooi.*Program: Tjailatyd*

No comments:
Post a Comment