Friday, 25 September 2015

KOEKSISTERS IN ROOM GEBAK

Helena Kruger
Lekker Koeksister gebak in room**
KOEKSISTERS IN ROOM GEBAK
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/09/koeksisters-in-room-gebak.html

15 Koeksister
500ml Vars Room
Oond* 180*C vir so 35 na 40min..kyk maar net as die sousie begin dikkerig word..Lekker soet ne**Helena Kruger 27/11/2014.n.S>Party mense strooi  bietjie bruinsuiker ook bo-oor as jy wil