Wednesday, 7 October 2015

BOEREWORS GERAAMTES MET PERI PERI SOUS



BOEREWORS GERAAMTES MET PERI PERI SOUS

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/10/boerewors-geraamtes-met-peri-peri-sous.html

nouja ek het vandag die Worsie en Spaghetti gereg op n ander manier gemaak >Helena Kruger
*eie verwerking Helena*
60 ml Asyn
125 ml Olie
20 ml Worcestersous
80 ml Tamatiesous
5 ml Paprika
5 ml Droë mosterd
5 ml Peri-peri poeier
5 ml rooipeper [kan minder maak]
5 ml Knoffel Poeier [of 1 huisie knoffel fyngemaak]
60 ml Sweet Chillie sous
Sout Peper
METODE
Meng al die sous bestanddele goed
Maak jou worsies met die spaghetti en kook dit in genoeg water totdat jou pasta gaar is
Dreineer en behou 1k van die pasta en wors water eenkant
Gooi die sous in n Wok of pan en maak warm en gooi jou gedreineerde worsie geraamtes** by maak goed warm en voeg nou jou 1k pasta aftreksel by en kook so 5min..stadig
Bedien dit net soos jy wil met slaai of net so [ek hou van n lekker lang sousie in dit....6/10/2015*Helena Kruger