Wednesday 13 January 2016

KAASSKONS


MAKLIKE KAASSKONS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2016/01/kaasskons.html

Nota:  pas die sout en rooi peper aan, ons vind een teel van elke is bietjie baie. 1/2 van elk is genoeg indien verkies
1 Koppie meel
1 koppie melk
1 koppie gerasperde sterk kaas
2 teelpels bakpoeier
1 teelepel sout en so 1 teelepel rooipeper as jy wil.
Meng lekker deur en bak in kolwyntjiepan ...so 20 min by 180grade.!!!!!!!
Baie Dankie Elza Jamneck!!9/3/11*Foto Helena Kruger*12/01/2016


                                                         Foto Helena Kruger





*******************************************************************************




Het sommer gou die resep gebruik maar**ek het dit gevul met gaar hoender, gekapte fyn rooi ui, sout en peper,,Skep deeg halpad in jou pannetjie .Vul met hoender mengsel[of enige gaar vleis..nie souserig nie] Vul nou weer bo-op die vleis met deegmengsel en strooi kaas en paprika bo-oor en bak in die oond..Heerlik..Helena Kruger**16/02/201
GEVULDE KAASSKONS
MAKLIKE KAASSKONS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2016/01/kaasskons.html

Nota:  pas die sout en rooi peper aan, ons vind een teel van elke is bietjie baie. 1/2 van elk is genoeg indien verkies
1 Koppie meel
1 koppie melk
1 koppie gerasperde sterk kaas
2 teelpels bakpoeier
1 teelepel sout en so 1 teelepel rooipeper as jy wil.
Meng lekker deur en bak in kolwyntjiepan ...so 20 min by 180grade.!!!!!!!
Baie Dankie Elza Jamneck!!9/3/11*Foto Helena Kruger*12/01/2016

 



**********************************************************************************************************

Lekker n ander tipe skons gebak vandag en regtig baie lekker*met Mozzerella Kaas in**
KAASSKONS
2 t Bakpoeier
1/2 t sout
1 k Melk
4 e Mayonnaise
2 k Mozzerella Kaas
Meng alles liggies en skep in pannetjies
Srooi Paprika en n bietjie kaas oor
Bak by 190*C vir 15-20min..Helena Kruger
N.S>deeg moenie te styf wees nie*11/03/2016

 


No comments:

Post a Comment