Tuesday, 16 February 2016

GRENADILLA KONSENTRAAT



Jenny Schneigansz

GRENADILLA KONSENTRAAT:

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2016/02/grenadilla-konsentraat.html?m=1

(Lewer 1.5 liter)

BESTANDDELE:
2 kop grenadilla moes
3 k water
4 k suiker
2 tlp Wynsteen suur (Tartaric acid)

METODE:
Kook als saam vir 5 min. Gooi deur sif om pitte te verwyder. Bottel en bere in yskas as koud is.