Sunday 13 March 2016

BRAAIBALLE


Magda Duvenage Williams

BRAAIBALLE:

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2016/03/braaiballe.html?m=1

Bestanddele:
1pak potatobake of mashroom sop
250ml melk
250ml room
2t knoffel
Gerasperd kaas
1kg brood deeg, gekoop of sonder knie broodjie      

Metode:
Klop die alles saam behalwe die kaas. Gooi helfde van die sous onder in die oond pan. Meng mengsel van mince of bacon van jou keuse ini deeg na gerys is. Rol balletjies of skep met lepel in oondpan. Gooi res van room sous mengsel oor en dan die kaas oor. Bak vir 35min by 180'C gastoof moet jy self uit werk tot leke bruin

No comments:

Post a Comment