Tuesday 31 January 2017

HABANERO EN JALAPENO SOUS



HABANERO EN JALAPENO SOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2017/01/habanero-en-jalapeno-sous.html

*GROENSLANG*

Eie Resep Helena Kruger**
GROENTE
8 Geel Habaneros [met pitte in]gekerf
30 med.Jalapenos [sonder pitte]
3 uie gekap
4 knoffelhuisies gekneus
6 Groen Soetrissies [of 8]
1 Appel gerasper
2k water
SOUS
3 t Appelkooskonfyt
1 k asyn ..
2 k Suiker ..
1t Vars gekapte gemmer[ hoogvol]
3 k Water
1 t sout
2-3 t Mieleiblom[maziena]
1t Cujan Spice[opt]
1/2 Suurlemoen se sap [halwe]
METODE
Plaas groente in jou Voedselverwerker en kap grof fyn.
Kook vir ongeveer 15-20min met so 2 k water stadig tot goed gaar
Maak weer goed fyn in jou Liquiddizer [sous]
Voeg al die sous Bestand. by en kook vir nog 15min baie stadig [roer maar kort kort
Maak dikker met jou mielieblom en kook deur
Bottel dit warm in warm bottels *26/01/2017*Helena Kruger






No comments:

Post a Comment