Thursday 24 January 2013

KERRIEVIS / PIEKELVIS / VIS-GEREGTE

KERRIEVIS / CURRY FISH

Helena Kruger
KERRIE VIS 
Stokvis
sout en peper
250ml koekmeel
2 eiers geklits
kookolie vir bak
Sous:
3 uie in skywe gesny
375ml bruinasyn
60ml water
45ml suiker
5ml borrie
10ml kerriepoeier
1ml paprika
5 lourierblare
8 peperkorrels
sout na smaak nie te veel nie
2e balatjang
2e “Sweet Chillie sous
Metode:
Rol vis in jou gegeurde meel
Druk jou mote een vir een in geklitste eier en braai in olie tot goudbruin. Dreineer


Sous:
Kook alles saam vir so 8-10 min [sous]
Plaas n laag vis n laag uie n laag sous tot alles op is en plaas in yskas
N.S..gebruik n glasbak of plastiek asb. Hoe langer jou vis le hoe lekkerder is dit jy kan dit na dag 2 bietjie omroer stadig..Nice Helena << Hierdie is n baie lekker resep ek maak dit al jare!!!Maart 2010 ♥
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kerrievis-piekelvis-vis-geregte.html


KAAPSE KERRIVIS 
2kg fermvisfilette (verkieslik geelstert of kabeljou)
sout en varsgemaalde witpeper
Kerriesous:
125 ml olie
3 uie, dun gesny
200 ml bruinasyn
20 ml suiker
5 ml borrie
10 ml kerrie
5 ml rissiepoeier
5 lourierblare
sout
Geur die vis met die sout en peper.

Metode:
Verhit die olie in 'n pan en braai die vis vir 5 minute aan 'n kant.
Verwyder die vis uit die olie en dreineer om handdoekpapier.
Kook die uie, asyn, suiker en speserye saam in 'n souspan vir 10 minute.
Geur met sout na smaak.
Plaas die vis in 'n bak en gooi die sous oor.
Sorg dat die sous die vis bedek.
Plaas 'n deksel op die bak en bêre in die yskas vir ten minste 'n dag voor jy dit gebruik.
(die resep is genoeg vir 6 persone) KOS VIR KAMPEERDERS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kerrievis-piekelvis-vis-geregte.html

PIEKELVIS / PICKLE FISH



Beula Hossein se Pickle fish resep........... .....
Ingredients 
10-15 pieces of fish ( I'm using hake) 
6 / 8 large onions chopped into rings 
1 cup of water 
1 cup of vinegar 
5 bay leaves 
Some peppercorns 
Coriander seeds 
1/2 cup of sugar 
2 tsp of salt 
2 tablespoons of masala 
2 teaspoons of turmeric 
Some cake flour Y
ou may use pickled fish masala

Method 
Season fish with 1 tsp of salt and fish masala and some turmeric or packo masala , dip the seasoned fish in a little cake flour and then fry in shallow oil about two minutes on each side depending on thickness of fish .place in a big bowl and put aside . In a medium sized pot on high heat add a cup of water and a cup of vinegar , five bay leaves and some peppercorns ,2 teaspoons of turmeric and 2 tbsps of fish masala or packo masala ( pickle fish masala you may use ) and 1and a 1/2 tsp of salt . Bring to the boil and add six to eight onions that has been chopped/ ringed onions ... Add half a cup of sugar . Simmer for 8 minutes until all the flavours has infused into onions . Take off heat and pour over the fish in a bowl ... Wait to cool . Cover and place in fridge until ready to eat . Enjoy. Tip - Do not cook onions for too long or fry them , this is a pickle , meaning the onion should still have a tiny bit of crunch to it . Delicious
PICKLED FISH FROM JAGS
Andre Potgieter

1kg Fish

3-4 onions

¼ c Vinegar

½ c Sugar

1t Salt

1tb Pickling Fish Masala

1t Curry

½ t Turmic, Pickled seeds,Paprika

1tb Cornflour [maziena]


Cut fish into med sizes
Spice with fishspice and fry

Put aside tot cool

Cut onions into thin strips and fry for 5min.

Add vinegar, sugar, salt, masala spice, curry powder, turmic, picling seed and paprika

Add cornflour with 2 cups of water.

Add onion mixture and cook for 10min.1/4/13
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kerrievis-piekelvis-vis-geregte.html



Diane Purdy Anderson
Pickled Fish - South African Style:
8 lbs fish, firm-fleshed, weighed after filleting and frying (see instructions)
8 onions, very large, sliced thinly
oil (for frying, or use lard, which is nicer)
4 tablespoons curry powder (use good quality)
8 cups vinegar (do not use spirit vinegar!)
1/2 cup sugar
2 -3 hot peppers, fresh, sliced open (optional)
1 tablespoon salt
1 tablespoon white peppercorns (or you can use black)
4 -6 tablespoons apricot preserves (jam)

Directions:
First fry the fish in a LARGE pan or skillet in the oil or lard, without seasoning. Remove fish to cool, but leave the pan on the stove.
Fry the onions, stirring, in the same pan, without browning them. Add more oil/butter/lard if necessary. Remove onions with a slotted spoon to a bowl to cool.
Add all the remaining ingredients. Decide how hot you'd like it: those hot peppers, or chillies, went into the mixture seeds and all! Leave them out if you like.
Mix well and boil furiously for 6 minutes.
Allow the mixture to cool.
Using a deep dish OR clean canning jars, put some of the liquid in the bottom.
Place a layer of fried fish on the sauce, and cover with more sauce and a layer of onions.
Repeat layers until used up, trying to finish with a layer of onions.
Cover and leave in fridge for 2 - 3 days before tasting. If in jars, close the jars tightly.
Believe me -- in days of old this fish was not refrigerated. It can be kept for a long, long time, and therefore travels well! It is DELICIOUS, eaten cold with bread and sweet, milky tea!
Some cooks added lemon or orange leaves to the final layering for a delicate extra flavour.
 

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kerrievis-piekelvis-vis-geregte.html

PICKLED FISH / PIEKEL VIS  PNP
Ingredients
3 uie
300ml BRUIN asyn
250ml water
4 lourierblare
75ml fyn appelkooskonfyt
25ml kerriepoeier
5ml borrie
6 peperkorrels
15ml koekmeel
750g ferm wit vis
Bietjie kookolie vir braai
125ml sultanas
Sout en swart peper na smaak

Metode
1. Braai uie liggies in bietjie olie tot amper deurskynend en gooi dan Kerrie, borrie, lourierblare en peperkorrels by. Braai nog 1 minuut sonder om te brand. Voeg dan asyn, water en konfyt by en kook vir 10 minute.
2. Meng die meel met klein bietjie water om pasta te vorm en roer dit in by die uie om te verdik.
3. Sny die vis in stukkies en braai so 3 tot 5 minute in die olie tot gaar maar nie hard nie.
4. Skep nou lae vis en sous en sultana in n bak en eindig met sous.
5. Hou in die yskas vir 12 ure om te ontwikkel. Bedien met vars krispie brood en groen slaai.


Helena Kruger
INGELEGDE VIS 
Bestanddele:
6 – 8 pond vars geelbek of enige
ander geskikte soort vis
6 groot wit Uie
2 onse Kerrie
1 teelepel Borrie
2 eetlepels Suiker
1 baie klein Rissie, fyn gekap
12 Naeltjies
2 eetlepels goeie Blatjang
Sout
2 – 3 pinte goeie Asyn


Metode:
Maak vis skoon en sny in mote. Sprinkel sout oor en bak in warm vet. Sny uie in ringe en smoor. Meng al die ander bestanddele en kook op in die asyn, voeg ook die gesmoorde uie by om sag te kook. Sit nou die gebakte vis in in erdekan of iets dergeliks en gooi die gekookte asynmengsel oor.
Let wel – Vis moet goed bedek wees met die asynmengsel. Kosmater Peter-jasies
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kerrievis-piekelvis-vis-geregte.html



Helena Kruger
HEERLIKE MARSALA VIS GEREG
3 knoffelhuisies gekneus
3 rooi rissies fyngekap
250ml tamatiepuree
5ml gemaalde koljander
5ml gemaalde komyn
25ml suurlemoensap
1kg vis fillette
30ml olie
10ml botter
2 uie in skywe gesny
2e Sweet-Chilli sous
n Paar Kerrieblare as jy het


Metode:
Meng jou knoffel, rissies, tamatiepuree,koljander, komyn, suurlemoensap en jou sweet chilli sous baie goed.
Sout en peper jou vis en plaas dit in n plat bak en gooi jou marinade oor.
Marineer jou vis vir ten minste 45-50min in die sous.
Braai jou ui en kerrieblare in die olie en botter tot sag en voeg jou vis by, braai dit vir so 5min en gooi so +- amper n koppie water by en prut vir 10min of tot jou vis gaar is [ Moenie te lank prut nie] Bedien met lekker Basmati rys en n lekker Salsa van tamatie en komkommer blokkies gemeng met n bietjie Mayonaise!!Baie lekker!!!
N.S..Jy kan jou vis ook gaar braai en uitskep op jou opdienbord en dan die water by die sous gooi n bietjie afkook en as dit te dun na jou smaak is dit dan verdik met n 1t Mielieblom en dan oor jou visporsies skep!! Helena 26/9/10 ♥ http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kerrievis-piekelvis-vis-geregte.html


Helena Kruger
KERRIEVISPASTEI.
Die resep is amper soos Bobotie maar het sy eie unieke lekker smaak. Smaak ook lekker as Snoek gebruik word maar onthou om al die grate uit te haal.
Kook 400g tot 500g Witvis in water tot gaar maar nie pap nie. Onthou die vis word nog gebak ook.
Skep die Vis uit en maak fyn. Hou die Water.
Week ‘n Dik (2,5cm) sny Witbrood in die Viswater.
Braai 2 Gekerfde Uie tot sag.
Voeg 12,5ml Kerriepoeier
125ml Sultanas
25ml Asyn
125ml Water
2 Eetlepels Apelkooskonfyt
1t gerasperde Suurlemoenskil
Sout en Peper na smaak by.


Laat prut tot dik terwyl aanhoudend geroer word.
Druk Brood uit, maak fyn en voeg by Vis.
Meng Vis en Kerriesous goed met ‘n vurk.
Plaas in ‘n gesmeerde oondskottel.
Klits 2 Eiers en 375ml Melk saam.
Giet oor Vis en bak @ 160ºC tot Melk gestol is. "Radio Laeveld" 5/11/10 Ek dink dit kan baie lekker wees!!!Helena Dankie!! 
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kerrievis-piekelvis-vis-geregte.html



Carol Elliott Claassen
Kerrievis
sowat 1,5 kg geelbek/geelstert, of koningklip
[Of Varswatervis] kyk Wenke!!
15 ml sonneblomolie
4 groot uie, in ringe gesny
40 ml matige kerriepoeier
20 ml borrie
sowat 6 pimentkorrels (allspice)
sout en peper na smaak
2 gekneusde suurlemoen- of lourierblare
100 ml suiker
500 ml wit druiweasyn
125 ml water


Verhit jou oond tot 200 °C. Plaas die visfilette op ’n bakplaat. Geur met sout en vars gemaalde swartpeper. Plaas in die warm oond en rooster vir 8 - 10 minute. Verhit die olie in ’n kastrol en braai die uie, kerriepoeier en borrie saam vir so 5 minute. Meng die suiker, asyn en water saam en voeg by. Geur met pimentkorrels, sout en peper en kook vir 20 minute met die deksel op. Pak jou gaar vis in ’n glasbak en gooi die warm sous oor. Laat afkoel en maak toe met kleefplastiek. Laat vir 2 - 3 dae in die yskas om lekker te piekel. 01/12/11
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kerrievis-piekelvis-vis-geregte.html



Helena Kruger
Viskerrie
1 blikkie sardyne in tamatiesous
1 pakkie gemengde seekos
3 tot 4 middelslag aartappels, in blokkies gesny
1 ui
1 teelepel knoffel- en gemmerpasta
1 lourierblaar, in stukkies gebreek
2 kardemomsade, oopgebreek
¾ teelepel vis masala
¾ teelepel borrie
1 stokkie pypkaneel
vars koljanderblare
sout en peper
1 eetlepel olie
Braai knoffel, gemmer, kardemom, lourierblare, kaneel en ui in olie.
Voeg vismasala laaste by met bietjie water.
Voeg aartappel en borrie by.
Kook tot aartappel gaar is.
Voeg vis by, sout en peper na smaak, en nog 'n bietjie water om sousie te rek.
Prut vir 20 minute, en voeg vars koljanderblare by.
Bedien op geelrys. Kosmater C ♥ http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kerrievis-piekelvis-vis-geregte.html



Helena Kruger
"MOEDER SE INGELEGDE KERRIE-VIS"
4lb Vis
2e Kerriepoeier
1/2k Suiker
1t Sout
1lb Uie in skywe gesny
4k Asyn
2e Mielieblom[Maziena]
1t Peper
2k Water.


Metode:
Meng die mielieblom met bietjie water
Voeg die Kerrie, Sout, Peper, Suiker en Asyn by
Voeg saggekookte uie by
Laat weer bietjie kook en laat afkoel
Pak die vis in flesse en gooi die sous oor.
Bere op n koel plek.
N.S Ek neem aan sy het die Vis klaar gaargemaak ***9/3/12
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kerrievis-piekelvis-vis-geregte.html



Hannalie Kitshoff
SOUS VIR KERRIEVIS
6 Groot Uie
1 Bottel Blatjang
3 Teelepels Borrie
½ Koppie Suiker
4 Teelepels Kerrie
1 Koppie Asyn
2 Teelepels Kaneel (kan minder ook neem)
1 Blik Uie & Tamatiesmoor
1½ kg Stewige Vis soos, Kabeljou, Geelstert, Geelbek of Snoek.


Metode:
Laat uie vir ± 30 minute in kookwater lê, gooi water af en laat afkoel. Sny uie in ringe en braai in klein bietjie olie tot sag. Meng al die ander bestanddele saam, behalwe die smoor. Laat goed deurkook en indien die sous te dun is voeg dan die uie en tamatiesmoor by. Laat prut vir 10-15 min.
Intussen, sout en peper die vis en bak in bietjie olie op plaat tot gaar. (Of stoom in mikrogolf tot gaar)
Pak ‘n laag vis onder in die bak en gooi ‘n laag sous bo-oor. Herhaal en eindig met sous. Laat vir ten minste 1 dag voor dit geniet word, sodat sous lekker in vis kan intrek  http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kerrievis-piekelvis-vis-geregte.html



LOUIS GROENWALD
Ouma Henna se Weskus Kerrievis
Geelstert en Kabeljou is ideale keuses vir kerriesvis, maar enige ander wit vis soos stokvis is ook geskik.
2 Kg Vismootjies
Sonneblomolie vir vlakbraai
3 groot Uie, ringe gesny
2 Eetlepels Mielieblom (Maizena)
Kerriesous:
3 Koppies Bruin asyn, 1 Koppie Bruin suiker, 1 Koppie Water
2 huisies vars Knoffel, fyngedruk
2 Teelepels vars Gemmer, fyngedruk
2 – 3 Eetlepels Kerriepoeier (sterk of matig, na gelang van smaak)
2 Teelepels geroosterde rooi Masalapoeier
2 Eetlepels Borrie
1 Eetlepel swart Peperkorrels
1 groot ryp Tamatie, pitte uitgedruk en fyngekap
2 Teelepels Sout
4 Lourierblare
Was en sny die vis in porsies. Braai die visporsies in warm olie vir omtrent 3 minute aan elke kant, net tot gaar. Voeg al die kerriesous bestandele in ‘n groot kastrol en bring stadig tot kookpunt, roer tot suiker opgelos het. Voeg uieringe by, verlaag hitte en bedek met deksel, prut vir 10 minute. Pak die vis en uie in lae in glashouers met skroefdeksels. Meng die mielieblom met ‘n bietjie van die kerriesous en roer by die sous, kook tot die sous effens verdik. Giet die sous warm oor die vis en laat dit afkoel, skroef daarna die deksels styf op en plaas in die yskas. Laat staan die vis vir omtrent 3 dae om die geur te ontwikkel voor opdiening.
Ek maak my vis altyd kleinerige hap grootte porsies, dis dan ook makliker om in die potjies te kry.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kerrievis-piekelvis-vis-geregte.html



Louise Groenewald
Piquant West Coast Curried Fish
Yellowtail or Cod are ideal choices for curried fish due to their firm flesh, but any type of white fish e.g. hake, is also suitable.
2 Kg Fish portions
Sunflower oil for shallow frying
3 Large onions, sliced
2 Tablespoons (30ml) Corn flour
3 Cup brown vinegar, 1 Cup brown sugar, 1 Cup Water
2 cloves of fresh Garlic, crushed
2 Tablespoons fresh Ginger, crushed
2 – 3 Tablespoons Curry powder (hot or mild, according to your taste)
2 Tablespoons roasted red Masala powder
2 Tablespoons Turmeric
1 Tablespoon whole black Peppercorns
1 Large ripe tomato, chopped (squeeze to remove pips)
2 Teaspoons (10ml) Salt
4 Bay leaves
Wash and cut fish into smaller portions. I normally cut the fish into bite sized pieces, it’s easier to handle and fits nicely into glass jars. Fry the fish until just done, about 3 minutes on each side.
Add all the ingredients for the curry sauce into a saucepan and bring slowly to the boil. Stir to dissolve the sugar. Add the onion rings, lower the heat and simmer for about 10 minutes with the lid on.
Sterilize your glass jars and lids or you can simply place everything in a glass bowl for storing in the fridge. Ensure that you can cover the bowl securely. Arrange the fish and onion into layers in your jars or bowl.
Mix the corn flour with a bit of the curry sauce and stir into the sauce, bring to the boil while the sauce thickens slightly.
Pour the hot sauce over the fish and onions and allow to cool down. Once cooled down you can give the lids a final firm twist to secure tightly. Leave in the fridge for at least 3 days to mature and to allow for best flavour development. The fish will keep for months if covered properly in the fridge.http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kerrievis-piekelvis-vis-geregte.html



OM WESKUS-SNOEK TE ROOK
Jaco Redelinghuys
Ek gebruik 'n stainless steel roker, so 'n box model wat eintlik met spirits en watte aangesteek word, maar ons het omgeskakel na gas.
die snoek is gerook met rooikrans saagsels, 10min met 'n vlam onder sy gat, dan draai jy gas toe en laat die roker vir nog 10min net so staan.
@andre, jy rook die snoek gaar, dit is nie nog nodig vir braai ook nie, tensy jy hou van 'n gaar stuk plank....ha ha
Anton Andreas Cilliers.
Ons het 'n klompie jare gelede snoek gerook as fondsinsameling vir 'n skool. Ons het die velkant net 'n dun lagie olie gesmeer en dan op grease proof papier gesit en dan in die roker vir so 20 min en akkerhout saagsels gebruik. Die snoek moet nie te donker rook rook nie anders raak dit bitter. Dit raak donkerder soos dit afkoel so 'n ligte bruin/karamel kleur is reg wanneer dit uitkom 3/4/12***Dankie julle 2 Manne**Helena Chilli Kruger** JacoRedelinghuys  http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kerrievis-piekelvis-vis-geregte.html

 

 

Berie Smith
KERRIEVIS: 
[MY RESEP
So ja, my kerrievis is nounet klaar en reg vir die yskas.
5 groot stokvis fillette [sny elk in drie stukke, trek vel af]
gegeurde meel [aromat, suurlemoenpeper]
Rol vismootjies in meel en bak in bietjie olyfolie en botter tot goudbruin.
Hou eenkant.
KERRIESOUS:
5 grt uie in dikkerige ringe gesny
3 opgehoopte eetlepels kerriepoeier
1 opgehoopte eetlepel borrie
3 kop witasyn
½ kop water
4 gekneusde suurlemoenblare
½ kop plus 2 e suiker [witsuiker]
½ kop mango blatjang
15 - 20ml suurlemoensap
Aromat en peper na smaak
Maizina om sous mee te verdik [30ml]
Braai die uie in bietjie olyfolie tot sag en effens gekleur.
Voeg die kerrie en borrie by en braai saam met uie vir 'n rukkie om die geur uit te bring.
Voeg die res van die bestanddele by en kook vir ongeveer 20minute.
Verdik die sous met maizina.
Kook vir verdere 3 minute.
Laat bietjie afkoel.
Pak nou die gebraaide vismootjies in 'n glasbak en skep die sous
oor.
Lig bietjie die vis sodat die sous ook onder in die bak kan lê.
Wanneer genoeg afgekoel het, bêre in jou yskas.
Ek laat myne trek vir so 2 dae voordat ek begin weglê hieraan.
Baie yummy!
Sous kan ook gebruik word vir hoender-en lamsosaties of om varktjops in te marineer.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kerrievis-piekelvis-vis-geregte.html



Hantie Van Staden Potgieter
KERRIEVIS
(KOOK EN GENIET)
Bestanddele:
2 kg vismootjies, in meel gerol
sout en peper
Metode:
Sout en peper die vismootjies, rol in meel en bak in ‘n bietjie kookolie in die pan.
Bestanddele vir die kerrriesous:
4 uie, in ringe gesny
½ k suiker (en meer, na smaak)
3 E kerriepoeier
1 E borrie
3 k asyn
½ k water
6 gekneusde suurlemoenblare
Vir die sous
Meng die bestanddele en kook vir 20 minute.
Onthou om dit nie in ‘n metaalbak te laat staan nie, want dit kan met die asyn reageer en die smaak beïnvloed.
Giet die warm sous en uie oor die gebakte vis.
VIR INLE IN BOTTELS
STERLISEER BOTTELS
PAK VIS IN LAE TUSSEN ELKE LAAG SKEP LAAG SOUS TOT HEELTEMAL BEDEK
LAAT BIETJIE AFKOEL EN VERSEEL
LAAT STAAN VIR 3 DAE
VIR DIE HOEVEELHEID VIS HET ONS DIE SOUS 3X GEMAAK OM DIE VIS IN TE LE EN TE BEDEK IN DIE 8 INLE BOTTELS WAT EK GEBRUIK HET
DIT HANG SEKER MAAR AF VAN HOE JY DIE VIS WIL INLE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kerrievis-piekelvis-vis-geregte.html


Louise Groenewald
INGELEGDE KERRIEVIS
Omtrent 1,5 kg visporsies, gaar gemaak na smaak. Jy kan dit in 'n degie braai, sonder degie of net in die oond gaarmaak.
Sous:
Braai 3 uie, ringe gesny in 'n bietjie olie saam met 4

 opgehoopde teelepels Amina's kerriepasta vir omtrent 5 minute. Voeg by omtrent 
1 koppie asyn,
 halwe koppie suiker, 
halwe koppie water, 
paar peperkorrels, 
3 lourierblare en 
bietjie sout. 

Kook vir 8 minute.Jy kan enige ander kerriepasta gebruik, of as jy dit nie in die hande kan kry waar jy woon nie, gebruik omtrent 2 eetlepels matige kerriepoeier saam met 'n eetlepel borrie. Braai dit ook saam met jou uie soos met die kerriepasta in die resep.
Plaas die gaar vis in lae met sous en uie tussen-in. Laat staan vir omtrent 3 dae in die yskas voor jy proe. Dit raak beslis beter hoe langer dit staan.http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kerrievis-piekelvis-vis-geregte.html

Chantelle Myburgh Geldenhuys
Watertand Wenners
Kerrievis
2 ml fyn naeltjies
1 knoffelhuisie, fungedruk
1 k asyn
30 ml matige kerriepoeier
2 groot uie, in ringe gesny
80 ml (1/3 k) suiker
4 ml sout
8 klein porsies gebakte vis (enige wit vis)
Verhit alle sousbestanddele saam oor lae hitte tot suiker gesmelt is.
Verhit tot kookpunt, bedek en prut baie liggies tot uie sag is.
Giet oor gaar visporsies, bedek en laat oornag in ‘n nie metaalbak in die yskas staan sodat die sous kan intrek.
Geniet met vars brood en ‘n groen slaai.
Genoeg vir 4 – 6 mense. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kerrievis-piekelvis-vis-geregte.html


Rynette van Vuuren
HEERLIKE BYKOS VIR SNOEK
rysslaai -
kook die rys saam met "Spice for Rice" rys het so borrie kleur. Kerf 'n uit fyn en braai in olyfolie tot sag. Voeg dan bietjie botter by en braai "Crap sticks" of "seekosmengsel" saam uie verder. Ek gooi so bietjie van Nando's se "Garlic Peri-peri" by. Meng die gebraaide uie/seekosmengsel by die rys en maak 'n blikkie gerookte mossels oop en gooi dit met die olie en al saam by die rys. Dit is heerlik saam met snoek.

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kerrievis-piekelvis-vis-geregte.html



Dalene Brits
WEST COAST SNOEK PIE
Suidkaapfynproewers
1 roll Bought puff pastry or homemade
1 Large onion, chopped
1 Small green pepper, chopped
10ml Olive oil
250ml Grated cheddar 400ml Flaked smoked snoek
4 Eggs
250ml Cream
50ml Milk
Salt and black pepper to taste


METHOD:
Roll out the puff pastry and line a medium sized quiche dish.
Saute the onion and the green pepper in the oil and season.
Place the onion mixture, cheddar cheese and the smoked snoek in the lined quiche dish.
Beat the eggs, milk and cream together and pour over the fish.
Bake at 18>OC for ±30 minutes.
Serve warm with a salad for a light lunch or starter

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kerrievis-piekelvis-vis-geregte.html



Cape pickled fish (Kaapse kerrievis)
*Rainbow Cooking*
Because pickled fish should be marinated in the fridge for two days, it is a great dish to make in advance for a long weekend, or any other day that you won't have time for cooking.
There are many recipes for this flavoursome dish, most of which tend to use lots of vinegar and curry. In this recipe, Marietjie reduced the vinegar and curry. The result is milder, but it's still got lots of zing
500 gram firm, white fish fillets (see notes below)
1 large onion (or 2 small onions), sliced
1 teaspoon mild curry powder
1 teaspoon turmeric
1/2 teaspoon ginger
1/4 teaspoon ground coriander
2 bay or lemon leaves
1/3 cup wine vinegar
1/3 cup water
2 tablespoons brown sugar
2 teaspoons corn flour
Salt and black pepper to season
Method
Lightly season the fish with salt before baking for 15 to 20 minutes at 180°C, until cooked through.
Cut the fish fillets into smaller portions.
Heat a little oil in a pan or saucepan, add onion and fry until they start to soften.
Add curry powder, turmeric, ginger and coriander and stir through.
Add vinegar and water and bring to a simmer. Add sugar and stir until dissolved
Season with ground pepper and salt to taste.
Combine the cornflour with a little water into a paste and stir into sauce. Allow the sauce to simmer gently, while stirring, until it has thickened.
Let the sauce cool down.
Pack the fish fillets in layers in an airtight container, covering each layer with sauce.
Cover and allow to marinade in the fridge for at least 48 hours before eating.
Serve with freshly baked wholemeal bread and green salad.
Notes: What fish to use: it should be firm and white. In South Africa that would be geelbek, kabeljou or yellow tail (geelstert), or in New Zealand, tarakihi or hoki.
If you would like to try the full-strength recipe: increase the vinegar and water from 1/3 cup to 1/2 cup each.*Marietjie Swart*Rainbow Cooking*  http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kerrievis-piekelvis-vis-geregte.html



No comments:

Post a Comment