Wednesday, 23 January 2013

LEPEL BROOD


LEPEL BROOD
450 ml Melk
300 ml Mieliemeel
4 Eiers, geskei
50 ml Margarien, gesmelt
5 ml Sout
METODE
Verhit die oond tot 180ºC
Smeer ‘n diep oond pan en smeer met margarien
Verhit die melk tot kookpunt
Verwyder van die hitte en roer die mieliemeel geleidelik by tot glad
Plaas terug op die hitte en laat kook tot die mengsel verdik het
Roer elke nou en dan
Voeg die sout asook gesmelte margarien by
Verwyder van die hitte en laat heelwat afkoel
Klits die eiergele en vou die mengsel in
Klits die eierwitte styf en vou ook by die mengsel
Skep in die voorbereide bak en bak 35 – 40 minute lank of tot gaar Lekker anders ♥ 8/8/10

No comments:

Post a Comment