Thursday 24 January 2013

SEAFOOD PAELLA




Helena se
KORTPAD SEEKOS PAELLA

Kook rys met bietjie borrie in en laat rus as gaar [2-3k rou]
Marineer jou Seekos in n bietjie Italiaanse Slaaisous en 1t gekapte knoffel vir 30min.
Maak 500ml hoenderaftreksel met 125ml Sweet-chillie sous aan en laat rus
1K Gevriesde ertjies
Sout en Peper en n bietjie Visspeserye
1 Pak half skulp Mossels
10 Grabsticks
5 Calamarie Tubes in ringetjies gesny[of 4 Calamarie steaks in repe gesny]
15 Baby Octupust
12 Lekker groot Tiger Prawns
2 uie gesny
groen en rooi soetrissie in repies gesny
1k Sampioene gesny
Braai uie en sampioene en soetrissies halfgaar in botter
Nou Braai jy elk van jou seekosse apart in n pan vinnig en skep uit [ nie te lank nie asb]
Gooi alles by jou uiemengsel
Voeg jou gekookte rys by asook jou ertjies
Voeg jou aftreksel by en meng goed nie te veel nie
Deurwarm en geniet dit[ proe maar vir jou sout en swartpeper]
N.S As jou rys gaar is en jou seekosse gemarineer is neem dit nie eers 10min. nie dan kan jy eet!!!WHALLA!14/12/11**eie resep+ Helena Kruger. Porsies 8-10
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/paella-breyani.html




                                             >Fotos>Helena Kruger>Kortpad Seekos Paella

Louise Groenewald
PAELLA (
(FROM THE ROYAL HOSTESS COOKBOOK)
30ml Olive Oil
6 cooked Chicken joints
1 large green or red pepped, seeded and chopped
1 large onion, chopped
2 cloves of garlic, crushed
2 medium tomatoes, skinned and diced
500ml Tastic Rice
1,5 litres Chicken stock
5ml Salt
2ml freshly ground black pepper
1ml saffron or turmeric infused in 50ml hot water
1 small crayfish cooked and shelled, diced
6 cooked prawns, shelled
12 cooked mussels in shells or canned mussels
12 smoked oysters
12 black olives
260ml frozen peas
Heat oil in a large frying pan. Add chicken, peppers, onion and garlic and fry until golden. Add tomatoes, rice, chicken stock, salt & pepper and simmer, uncovered for 15 minutes. Stir in saffron or turmeric. Arrange crayfish, prawns, mussels, oysters, olives and peas on top and simmer for a further 10 minutes or until rice has absorbed most of the liquid. If rice becomes too dry, add a little more stock. Serve Paella immediately. 
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/paella-breyani.html



Helena Kruger
KORTPAD VISPAELLA
koppie rou rys
5ml borrie
500ml visaftreksel
150g skelvis gaar gestoom in melk
150g stokvis in botter gebraai tot gaar
150g botter
1 pak gemengde seekos (Marinara mix), gebraai in botter en knoffel. (Behou die bottervloeistof)
250ml bevrore ertjies in mikrogolf verhit vir 3 minute
Metode:
Kook rys gaar in visaftreksel, borrie en knoffel. Meng gaar rys, gaar gevlokte skelvis en stokvis, gaar seekosmengsel en ertjies, alles deurmekaar. Plaas in opskepbak en stip met botter bo-op. Knoffel kan ook bygevoeg word. Gooi melk waarin skelvis gaar gemaak is en bottervloeistof van seekosmengsel bo-oor. Plaas foelie oor en bak vir 45 minute by 160C. Roer deur voor, voorgesit word. Sit voor met slaai. Helena
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/paella-breyani.html



Sanschen Grobler
SEEKOS KITSERY
250 ml melk
30 ml olyfolie
500 g gerookte skelvis
sout en vars gemaalde swartpeper
1 klein geel soetrissie
1 blik mossels, gedreineer
1 rooi soetrissie
1 blik tuna, in water verpak, gedreineer
2 uie
500 ml gaar rys
3 knoffelhuisies, gekneus
Verhit die melk in kastrol en plaas die skelvis in die warm melk. Kook sowat 10 minute of tot net gaar. Dreineer en vlok die vis en hou eenkant. Sny die soetrissie en uie in dun repies. Verhit die olie en roerbraai die soetrissies, uie en knoffel 'n paar minute tot sag. Geur met sout en peper. Roer die mossels, tuna en skelvis by en braai nog paar minute. Roer die rys by, verhit en sit warm voor.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/paella-breyani.html
 

No comments:

Post a Comment