Thursday 24 January 2013

CALAMARI-GEREGTE



CALAMARI BATTER
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/calamari-geregte.html
Mike Chetty 
My,good, better, best ever batter...
 
3/4 cup all purpose flour, 
2 tbsp corn flour, 
1/4 tsp baking powder,
1/4 tsp baking soda, 
1/4 tsp salt, 
1/4 tsp fresh ground white pepper,
1/4 cayenne pepper.....

Sift all dry ingredients and gradually add 3/4 cup water,stir using a whisk until a smooth batter is formed. Cover with cling wrap and refrigerate whilst seafood is prepared. This batter is awesome for Poultry and Vegetables.

CALAMARI IN LEMOEN
“Calamari kan met verkeerde kruie maklik ’n effe bitter nasmaak laat, maar met lemoen is dit een van die lekkerste resepte. Die sitrussmaak wis op ’n vreemde manier die calamari se wilde nasmaak uit.”
1 kg calamaribuise;
3 knoffelhuisies, gekneus;
125 ml (½ k lemoensap);
sout en vars gemaalde swartpeper na smaak;
60 ml (¼ k) olyfolie;
60 ml (¼ k) botter, gesmelt;
1 ml (¼ t) peri-peripoeier na smaak;
125 ml (½ k) gekapte pietersielie


Meng alles in ’n groot bak om te marineer en die geure te meng. Verhit ’n pan en roerbraai die calamari 5 minute in die marinade. Sit dadelik voor saam met groen avokadoslaai indien verkies.
Helena Kruger
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/calamari-geregte.html





CALAMORE
(CALAMARI RYSDIS)
1 koppie rou rys

500g calamari ringe
1 rooi soetrissie, in repies gesny

2 teelepels hoenderaftrekselpoeier

botter
skeut suurlemoensap
1 brandrissie, opgekap
METODE
Kook rys in water met hoenderaftreksel tot gaar. Roerbraai soetrissie en voeg by rys.
Verhit 'n pan tot baie warm, voeg botter by, dan die brandrissie, en dan die calamari en knoffel.
Roerbraai vinnig vir 'n minuut, anders word die calamari taai.
Voeg die rys by sodat dit die geure optel. Bedien.
Bron: RSG Resepte Plasing:
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/calamari-geregte.html



                                                              >CALAMARI DIEPFRY<
                                                                   Foto>Helena Kruger
                                                               * Die Grasdak Bultfontein*



KRUMMEL CALAMARI MET RISSIESOUS:
HG leefstyl/kos
500g calamari-steaks, ontdooi & in melk geweek,

2 eiers,

125ml mielieblom,

125ml koekmeel
olie vir diepbraai.
SOUSE: Variasie 12ml brandrissiepoeier,
2ml sout.
Variasie 2:
3ml witpeper,

2ml sout.

Variasie 3:
15ml droe gemengde kruie & 2ml sout.

VARS BRANDRISSIESOUS:

2 rooi brandrissies, gekap;

1 knoffelhuisie fyngedruk;

15ml bruinsuiker;
30ml lemmetjiesap; 45ml water; 45ml vissous;
30ml ryswynasyn.
OM VOOR TE SIT:
Swart & wit sesamesade & Japanese mayonnaise.
(1) Spoel calamari-steaks af, klad met handdoekpapier droog & sny in lang dun repe.
Klits die eiers in 'n doopbakkie.
Meng mielieblom; koekmeel & geurvariasie van jou keuse in 'n ander vlak bakkie.

(2) Verhit die olie.
Doop calamari in die eier & dan in die meelmengsel.
Skud oortollige meel af & plaas 'n paar repies op 'n slag in die olie.
Verhit tot calamari buite goudbruin is & styg.
Skep met 'n gaatjieslepel uit & laat olie afloop. Dreineer op kombuispapier.
Herhaal met res van die calamari repe.

(3) Meng al die bestanddele vir die brandrissiesous.
Strooi swart & wit sesamesade oor calamari & sit dit met die brandrissiesous & mayonnaise voor.

Geplaas deur: Moira Botha Dyer
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/calamari-geregte.html





Calamari in Klappermelk 
Johan Rademan was in Madagaskar. Dit is sy resep, en sy lekkerste ete daar!
Baie Calamari, in blokkies gesny
2 blikkies klappermelk
Basmati rys
sout
Kook Calamari in klappermelk vir minstens drie uur.
Voeg bietjie sout by na smaak.
Die rys moet kluitjierig wees.
Die Calamari is so sag, en 'n belewenis! Johan Rademan Dankie
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/calamari-geregte.html



Suzette Donadio Bubalo
Deep fried calamari: 
Neem gevriesde calamari steaks en sny dit in repe soos chips. Gooi alles in n bak en bedek met kookwater. Haal uit en plaas dit in n vergiettes sodat die meeste water kan afloop en plaas dit in n bak met gegeurde meel. Ek neem sommer n lee roomysbak. Skud goed en plaas bietjies op n slag in warm olie. Moenie te lank bak nie. Ek koop NOMU vis speserye of Ina Paarman sn is ook lekker,  gemeng met die meel. Plaas in glasbak gevoer met kombuispapier.
Antw.: ivm. hoe lank in kookwater!!ek sal se net so 2-3min tot dit sag en wit is nie te lank nie!!Helena 
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/calamari-geregte.html



Helena Kruger
Calamari Tubes 
Bestanddele:
4 Calamari tubes
2 koppies gaar gegeurde rys
1 koppie spinasie
1 koppie sterk cheddar kaas
Opsioneel (sampioene, geel groen of rooi pepers)
Uie
Metode:
1. Braai uie en spinasie in pan en gooi gaar rys en kaas by.
2. Neem rou Calamari tubes en stop dit met die rysbestanddele en steek toe met
tandestokkies.
3. Braai gestopte calamari tubes in botter in pan. Visspeserye kan ook oor die calamari tubes gestrooi word voor dit gebak word.
4. Sit in yskas tot koud.
5. Sny dan in ringe en bedien koud met tartaarsous vir 'n voorgereg!! Roer 28/8/10 
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/calamari-geregte.html



Helena Kruger
Calamari met uie 
1 kg calamari (buise en tentakels)
200 ml olyfolie
3 uie, dun gesny
4 lourierblare
sout en vars gemaalde swartpeper na smaak
4 huisies knoffel
fyngedruksap van ½ suurlemoen
hand vol fyngekapte pietersielie
Was die calamari skoon en sny in klein blokkies. Verhit die olyfolie in ’n braaipan en braai die calamari bruin. Voeg die uie by en braai vir so 3 minute. Geur met die lourierblare, knoffel, sout en vars gemaalde swartpeper. Maak toe met deksel en kook vir ongeveer 1 uur oor lae hitte. Indien nodig, geur met nog sout en vars gemaalde swartpeper. Gooi nou die suurlemoensap en pietersielie by. Sit warm of koud voor. As jy dit koud voorsit, sprinkel nog olyfolie oor.”Sarie” 15/4/11 
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/calamari-geregte.html



Helena Kruger
KNOFFEL CALAMARI:
by Kos vir kampeerders met idees vir kampering
1 kg calamari-buise, kleintjies werk beter
groot knoffeltoontjies, gekneus
vars sap van 1 lemoen
sout en vars gemaalde swart peper
100ml olyfolie
100 g margarien
peri peri na smaak
vars pietersielie en swart olywe om te versier
Meng lemoensap en knoffel, peri peri, olyf olie, sout en peper en gooi oor calamari.
Sit in yskas vir ± 1 uur.
Verwarm dikboomkastrol.
Dreineer kalamari en braai droog bietjie vir bietjie en roer aanhoudend sodat dit nie aanbrand nie.
´n Bietjie sous kan bygevoeg word indien nodig.
Dit moet mooi bruin wees.
Haal uit en hou warm.
Bak dan die res op dieselde manier.
Voeg botter in pan en smelt.
Voeg pietersielie by.
Gooi oor calamari en versier met olywe.
Heerlik!!!20/4/11

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/calamari-geregte.html




CALAMARI STEAK


Sonia Van Niekerk Maharaj Ek maak so:
500g Calamari
Seasoned flour
3-4 tbsp Oil
1/2 tsp cumin seeds
1 green chilli (ek deseed hom) chopped
1 onion, thinly sliced
1 tsp Crushed Garlic
200g sliced mushrooms
1 green pepper, cubed
1 tbs dijon mustard
2 tbs Sweet Chilli Sauce
Dash Soy sauce
1 cup Coconut Cream
Salt and Course Black Pepper
Sliced spring onion

Soak calamari like in the comment I gave above, rinse and then dry (make sure it is dry). Can leave it as a steak, slice it or use rings it doesn't matter. I slice mine. Coat lightly in flour. Heat oil to smoking in a flat pan. Flash-fry the calamari for 1-2 minutes. Remove with a slotted spoon. To the remaining fat in the pan, add cumin, chilli and vegetables. Stir-fry until onions soften. Lower heat, add sauces and seasoning. Stir in coconut cream and heat until boiling. Mix calamari in and garnish with spring onions. You can also serve seperately but I add the calamari to the centre before I garnish. You can serve it with rice but this recipe is perfect with some fresh crispy rolls to lap up those mild thai sauces.... En dis hoe ons hom maak by die see pappie...
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/calamari-geregte.html

Sanchen Grobler
CALAMARI STEAKS 
4 Calamari-steaks, sowat 250g elk
10 ml vars kruie soos dragon, tiemie of origanum
60 ml olyfolie
sout en varsgemaalde swartpeper
250 ml droë witwyn
250 ml soet brandrissiesous
8 knoffelhuisies, gekneus
2 druppels tobascosous
sap en skil van 2 vars suurlemoene
ekstra vars kruie vir garnering
Maak insnydings kruis en dwars oor elke steak en plaas in bak. Meng die helfte van die olie, die helfte van witwyn, al die knoffel, suurlemoensap- en skil, kruie, sout en peper. Giet oor steaks
en laat staan vir sowat 20 minute. Verhit die res van die olie in kastrol en braai steaks sowat 3 minute aan elke kant tot dit net wit en nie meer glasig is nie. Moenie te lank gaarmaak nie.
Skep die steaks uit en hou eenkant. Giet die res van die wyn en die brandrissie-en tabascosous in kastrol. Laat sous sowat 3 minute prut. Skep steaks terug in kastrol en laat prut tot net warm.
Garneer met ekstra kruie en sit voor met gebraaide aartappels en slaai.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/calamari-geregte.html



 
                                   Foto.eie>Helena Kruger Calamari slaai *Die Grasdak Bultfontein


Mariana Gerber Viljoen
calamari vir slaai
Ontvries calamari-ringe in water (gooi in vergietes en laat staan in bak water). Sodra ontvries haal uit, spoel af en sit vergietes weer in bak en gooi kookwater bo-oor. Laat staan een minuut. Dreineer. Sit in bak met dun skyfies uie en gooi suurlemoensap, olyfolie en geurselsout oor. Gebruik in slaai.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/calamari-geregte.html


 
                                 Foto.eie>Helena Kruger Calamari slaai *Die Grasdak Bultfontein                      

CALAMARI DIEPBRAAI


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/calamari-geregte.html

*eie resep Helena*
Sny in ringe
Plaas in louwater vir so 5-6min
Maak goed droog
Sprinkel visspeserye oor
Rol in meel
Dan in geklitste eier
Diepbraai in olie vir +-20-30 sek
.N>S nie te lank nie dit word taai!!3/1/12 Helena Kruger 






Peri Peri Calamari On The Skottel
1 tablespoon (15 ml) oil
4 cloves garlic, crushed
2 teaspoons (10 ml) Robertsons Origanum
1 cup (250 ml) cooked rice
200 g calamari tubes or rings
½ cup (125 ml) KNORR Peri Peri Bottle Sauce
3/5 cup (150 ml) fresh cream
Heat oil on a skottel and stir fry calamari with garlic until cooked
Add KNORR Peri Peri Bottle Sauce, origanum and cream
Cook until the sauce thickens and coats the calamari
Serve immediately with fluffy white rice W/f/Dinner 1/9/10

Maureen Jansen van Rensburg
Die lekkerste calamari :
gooi jou calamari so 3 ure voor die tyd in louwater met so 4 groot lepels koeksoda. Spoel daar baie goed af. Meng jou meel met Roberstsons se visspeserye en sout. Doop jou calamari in die meelmengsel en bak in deepfryer tot crispy. Dis crispy en papsag.
 



Helena Kruger
Klaar skoon Squisheads!!
Laat hulle so 15min. in 1t suurlemoensap en 1t soja
sous marineer
Maak dan goed droog en sprinkel bietjie Aromat oor
Rol in lekker gegeurde meel en skud goed af
Diep braai in warm olie vir 1-2min !!Bros en lekker
OF GEUR MET VISSPESERYE OF AROMAT EN BRAAI IN LEKKER KNOFFELBOTTER hAAL UIT EN GOOI BIETJIE SWEET-CHILLIE SOUSIE OOR!!! Helena 9/12/11 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/calamari-geregte.html



Lidia's Steamed Calamari
Food.com
Anita de la Costa's Note:
I saw this recipe on Lidia's Italy and could not wait to try it.
Ingredients:
Servings: 3-4
2 lbs cleaned uncut calamari
1 lemon
2 fresh bay leaves
3/4 teaspoon coarse sea salt (to taste) or 3/4 teaspoon kosher salt (to taste)
5 tablespoons best-quality extra virgin olive oil (or more)
2 tablespoons fresh lemon juice (from lemon used above)
1/4 teaspoon crushed red pepper flakes (to taste)
1 teaspoon finely grated orange zest
2 tablespoons chopped fresh Italian parsley


Directions:
1 Rinse the trimmed tentacles and the body, holding it open under running water to flush the cavity.
Slice the cleaned body crosswise, in rings 1/3 inch thick.
Drain all the tentacles and rings in the steamer basket colander.
2 Meanwhile, pour enough water into a steamer or deep pot so that when you set the basket in position it doesn't touch the water.
3 Shave off the lemon peel (zest layer only) with a vegetable peeler, in short strips. Squeeze the juice of the lemon and reserve. Drop the zest into the water with the bay leaves, cover the pot, and simmer the water for about 1/2 an hour, to infuse it with the aromas of lemon and bay.
4 Keep the water simmering, and set the steamer basket with all the calamari in it inside the pot. Put on the cover, making sure it fits snugly inside, and steam the calamari gently. After 2 minutes, lift the cover, tumble the calamari over a couple of times in the colander, and sprinkle over it a couple of pinches of salt. Cover and steam another 2 minutes, tumble, and salt again. Repeat after 2 more minutes—you should have used 1/4 teaspoon salt in all. Steam for a total of 8 to 10 minutes.
5 When the calamari is tender but slightly resilient to the bite, remove the colander, season the pieces with another 1/4 teaspoon salt, mix well, then let them drain and cool for 5 minutes.
6 Turn the calamari into a bowl while still quite warm. Toss with the olive oil and lemon juice, sprinkle over the remaining salt, the peperoncino, grated orange zest, and parsley, and toss well again. Taste, and adjust the seasonings.
7 Serve warm or at room temperature.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/calamari-geregte.html


Steamed squid with lime sauce
half hour meals recipe
Ingredients
500 g Squids (10 squids)
1/4 cup finely chopped red and green tiny hot chilli
1/4 cup finely chopped peeled garlic
1/4 cup fish sauce
1/4 cup Lime Juice
1 tsp Sugar
Preparation
(1) Wash the squid well after removing the inedible portions.
(2) Place a steamer half filled with water on medium heat.
(3) When the water is boiling, steam the squid for between three and five minutes.
(4) Remove them from the steamer, cut into bite-size pieces, and arrange these on a plate.
(5) Put the fish sauce, lime juice, and sugar in a bowl, stir until the sugar has dissolved.
(6) Add the garlic, chilli, and stir to mix everything together.
(7) Spoon this sauce over the squid and serve.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/calamari-geregte.html


Amorei se kalamari
Program: Tjailatyd
500g gekrummelde calamari (koop by supermark of viswinkel)
1 koppie rys
1 ui, opgekap
1 tamatie, opgekap
1 suurlemoen
tartarsous
yskoue witwyn


Braai die ui tot amper deurskynend.
Voeg die tamatie by.
Braai tot amper gaar.
Voeg die rys by en roer goed.
Voeg 2½ koppies water by.
Kook tot gaar.
Voeg nou eers die sout by want as jy die sout vroëer byvoeg, gaan die rys nie sag word nie.
Rooster die calamari in die oond teen 200 grade, vier minute aan elke kant.
Besprinkel dit met vars suurlemoensap en bedien bo-op die rys met tartarsous aan die kant. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/calamari-geregte.html



Arline Mc Donald
CALAMARI STEAKS
Calamari is a great option as a weekday meal and tastes delicious cooked with Peri-Peri. Serve it as a starter or main meal with rice or salad.
Ingredients
700 gram Calamari steak
1 pinch Salt and pepper to taste
30 millilitre Margarine
15 millilitre olive oil
4 Crushed fresh garlic
5 millilitre Chopped parsley
1 Juice and zest of 1 lemon
100 millilitre KNORR peri-peri Sauce
2 cup Brown and wild rice or as a hot salad with some crunchy greens
Instructions
Lightly score the calamari steaks and cut into triangles.
Season with salt and pepper.
Heat margarine in a pan over high heat and sear the calamari until cooked on both sides (approximately 1 min each side).
Add olive oil and garlic to the pan and lightly fry.
Add parsley, lemon zest and juice, and KNORR Peri-Peri Sauce and cook together for 1 min or until heated through.
(Do not overcook the calamari as it will become rubbery).
Serve calamari with pan juices on a mixture of brown and wild rice or as a hot salad with some crunchy greens.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/calamari-geregte.html


CALAMARI RINGE
 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/calamari-geregte.html
1kg calamarie 
4 kop melk 
4 teelepels meat tenderiser 
1 teelepel rooi peper 
1 teelepel mosterd poeier 

Metode:
Klits baie goed gooi calamari ringe in en laat staan ten minste 4 ure en dan kan jy of in degie rol en bak of net so. ek het myne sommer oornag daar in laat le en tot in melk mengsel gevries braai baie vinnig anders raak hy taai 2 min aan n kant.
Bron: Tania Bianca Benecke Behrens

No comments:

Post a Comment