Saturday 26 January 2013

PERSKES / APPELKOSE




PERSKE BLATJANG
12 Koppies gesnyde Perskes
1 Bottel Asyn
1 Eetlepel Kerrie
1 Teelepel Naeltjies
1 Desertlepel All-Spice
4 Groot Uie fyn gesny
1 Koppie Bruin Suiker
1 Desert Lepel Sout
1 Eetlepel Borrie
Opsioneel: Rooi Rissies, Handvol Rosyne of Sultannas
METODE:
Kook alles vir ongeveer een en ‘n halwe uur en bottle warm.
Kosmater"
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/perskes-appelkose.html


APPELKOOSBLATJANG
2,5 kg ontpitte appelkose
500g sultanas
6 knoffelhuisies
750g uie gesny
750ml suiker
20ml sout
20ml gemmer
10ml kaneel
7ml swartpeper
2ml rooipeper
1.5 kp asyn
METODE:
Maal die appelkose, sultanas, knoffel en uie saam, voeg die res van die bestandele by. Kook stadig tot dik, skep warm in voorbereide warm bottles.
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/perskes-appelkose.html


  

                                                           Foto.>Andrieshia Gray

MRS H.S. BALL'S BLATJANG
Die oorspronklike resep soos opgespoor deur SARIE
Maak 18 bottels (mild)
612 gram droëperskes
238 gram gedroogde appelkose
3 liter bruin druiweasyn
2 1/2 kg wit suiker
500 gram uie
12 gram sout
7.5 gram cayenne peper
METODE:
Week vrugte oornag in die druiwe asyn. Kook dan in asyn tot sag en dreineer.
Maal in klein stukkies in 'n meul (of versnipper met 'n kombuismes) Gooi die vrugte, suiker (opgelos in 'n bietjie van die asyn) en uie (gemaal) by en kook in 'n groot pot in die asyn.
Die hoeveelheid asyn hang af van die vastigheid, dit moenie te loperig of te dik wees nie, maar so dik soos die eindproduk in die bottel. Voeg cayenne peper en/of brandrissie by en kook vir 2-21/2 uur. Roer nou en dan met 'n houtspaan sodat dit nie vasbrand nie.
Om blatjang "hot" te maak, voeg 75 gram gemaalde brandrissie by.
Om perskeblatjang te maak, los die appelkose uit en gebruik 850 gram droëperske."
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/perskes-appelkose.html

Carin Ras Wilson
PERSKE PIEKELS
3 kg perskesnippers
1 kg uie, gesnipper
1 kg geelsuiker
750 ml wit asyn
1 t mosterd
1 e maizena
1 e sout
1 e kerrie
1 e borrie
1 t fyn gemmer
Korrels piment
METODE:
Kook uie sag in eie stoom.
Voeg speserye, suiker en asyn by.
Kook goed, voeg perskes by en kook tot sag. Moenie laat pap kook.
Bottel warm
M Colyn - Uit die McGregorkombuis
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/perskes-appelkose.html

INLE VAN PERSKES
Groot perskes halveer en ontpit
Klein perskes kan heel gehou word
Skil dun af
Matige Stroop
200g suiker
500ml water
Kook dit tot n matige stroop
METODE:
Kook perskes in water tot sag
Dreineer goed en kook verder in stroop vir so 5-10 min
Pak vlesse lekker vol en gooi stroop oor tot oorlopens
Verwyder al die lugblasies en Verseel dadelik
N.S..2-3 pitte in stroop gekook smaak lekker haal net uit voor bottel
"Helena Kruger"
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/perskes-appelkose.html


Dez Milligan
APRICOTS IN BRANDY

(Boeremeisies)
500 grams fresh or dried apricots140 grams white sugarbrandy to coverMix the apricots and sugar together and add sufficient brandy to cover. Pack into hot, dry, sterilized jars and leave to mature for at least 14 days before use.
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/perskes-appelkose.html

OUTYDSE PERSKEBLATJANG
2.75kg geel taaipitperskes
4 06 groot uie
750ml wit asyn
500g wit suiker
24 heel kruienaeltjies
24 wonderpeperkorrels
24 swart peperkorrels
10ml kerriepoeier
7ml borrie
2ml rissiepeper
METODE:
Halveer en ontpit die perskes. Skil die uie en sny dit in stukke op. Maal die perskes en uie grof. Vermeng al die bestandele. Verhit dit stadig tot kookpunt en roer dit aan die begin totdat al die suiker opgelos is. Prut die mengsel tot dik en roer dit gereeld. Bottel die blatjang warm en verseël dit dadelik.
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/perskes-appelkose.html

SUIKERSTROOP-PERSKES 
2.5 vars water
300 g suiker
20 mooi geelperskes
METODE:
gooi die water en die suiker in ‘n groot kastrol, laat kook tot die suiker opgelos is . plaas nou die perskes in die stroop en kook vir 10 minute. haal uit die stroop. trek die skilletjies af . pak die perskes mooi dig ‘n jou gesteriliseerde bottels. gooi die warm stroop oor – dit moet die perskes bedek. vat nou ‘n lang sosatiestokkie en draai die perskes sodat al die lugblasies ontsnap. draai die deksels op – en bere vir winterpoeding of vir wanneer jy oorsese gaste kry
“NIEL STEMMET”Koskenner 19/3/11
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/perskes-appelkose.html


Hannah Frauendorf Langenhoven
ALLER BESTE CHUTNEY OOIT.
1kg vars vrugte, appelkose, perskes of tamaties
2 uie fyn gerasper
1 heel bol knoffel fyn gerasper
1,25kg suiker
940ml wit druiwe asyn
30-40ml fyn gemmer
10ml mostertpoeier
15ml sout
7-10ml rooipeper
Was die vrugte skoon af, halveer en verwyder die pitte. Kook tot sag. Maal dan die vrugte fyn of klop die fyn met ´n houtlepel.
Kook die ui en knoffel in 250ml water en 250ml van die asyn tot sag. Voeg die suiker, die res van die asyn en die geurmiddels by. Verhit oor lae hitte en toer tot die suiker opgelos is. Kook 2 minute lank en voeg die vrugte by. Koo 30 minute lank of totdat die chutney dik genoeg is. Roer gereeld om te voorkom dat dit aanbrand.
Giet in warm, gesteriliseerde bottels en verseël

*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/perskes-appelkose.html

Hannah Frauendorf Langenhoven
PERSKEBLATJANG IN MIKROGOLFOOND
2KG geelperskes
1kg uie
15ml koljanderkorrels
10ml piment of wonderpeper korrels
10 ml peperkorrels
300ml wit asyn
250ml wit suiker
15ml kerrie
5ml sout
25ml maizena
Skil perskes en sny vleis van pitte af. Skil en kap uie grof. Bedek perskes en uie met sterk sout...water en laat dit 1 uur daarin le. Dreineer perskes en uie en plaas in diep 3,5l bak. dit sal net net daarin gaan. mikrogolf dit oop vir 30min by 100% krag. Roer elke 10minute. Bind al die korrels (peper piment en koljander) in stukkie moeselien toe. Plaas dit in diep 1 liter bak.
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/perskes-appelkose.html

Hannah Frauendorf Langenhoven
Perske Piekels / BlatjaNG
3.5 kg Geel perskes
4 gekerfde groot uie
1 groot gekerfde groenrissie
1 koppie sultanas of pitlose rosyne
25 ml kerrie
15 ml sout
5 ml fyn gemmer
5 ml fyn koljander
7 ml “crushed” knoffel
15 ml borrie
3 koppies suiker
50 ml mielieblom
12.5 ml mosterd
1 bottel asyn (750 ml)
• Sny die perskes in snippers en kook in mikrogolf tot matig sag.
• Kap uie en rissie - moet dit nie te fyn kap nie dit moet grof wees.
• Meng die speserye met 'n bietjie water.
• Gooi suiker by asyn en verhit. Roer tot die suiker begin oplos.
• Voeg nou die speserymengsel by. En kook vir 15 minute. Voeg die rosyne by.
• Voeg perskes, gekapte uie en rissie by. Kook tot sag in die bogenoemde mengsel.
• Voeg die mielieblom, wat met die sap van die gekookte perskes aangemaak is, by. Kook tot piekels/blatjang verdik.
• Gooi in gesteriliseerde bottels of flesse terwyl dit nog warm is en maak dit dadelik toe.
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/perskes-appelkose.html

OUMAGROOTJIE SE INGELEGTE APPELKOSE
Halveer en ontpit die appelkose en weeg dit af.
Kook 'n dik stroop van 200g wit suiker per 250ml water.  Giet een derde van die stroop in 'n aparte kastrol en hou eenkant aan die kook.
Kook die appelkose 'n paar minute lank in die oorblywend stroop.  Skep dit met 'n gleuflepel uit en pak dit oormekaar met die holtes na onder in inmaakflesse.
Laat genoeg ruimte dat die boonste appelkose met stroop bedek kan word. Syg die kokende stroop wat eenkant gehou is deur en vul de flesse tot oorlopens toe daarmee.
Verwyder alle lugborrels. Verseel die flesse dadelik en laat hulle onderstebo op 'n droe doek afoel.
*Lekker vir later*.

*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/perskes-appelkose.html

Butternut, Apricot and Almond Chutney
HULETTS SUGAR RECIPE
Makes ± 1,75 litres
Ingredients
1 small butternut, weighing about 800g
400 g (500 ml) Huletts Yellow Sugar
600 ml vinegar
2 onions, chopped
250 g dried apricots, quartered
finely grated rind and juice
of 1 orange
2,5 ml turmeric
15 ml salt
100 g flaked almonds
Method
Halve the butternut squash lengthways and scoop out the seeds.
Peel off the skin, and then cut the flesh into 2 cm cubes.
Put the Huletts Yellow Sugar and vinegar in a preserving pan and heat gently, stirring occasionally, until the sugar has dissolved.
Add the squash, onions, apricots, orange rind and juice, turmeric, and salt to the preserving pan.
Bring the mixture slowly to the boil.
Reduce the heat and simmer gently for 45-50 minutes, stirring frequently towards the end of the cooking time, until the chutney is reduced to a thick consistency and no excess liquid remains.
Stir in the flaked almonds.
Spoon the chutney into warmed sterilised jars, cover and seal.
Store in a cool, dark place and allow to mature for at least 1 month before eating.
Once sealed: use within 2 years. Once opened, store in the refrigerator and use within 2 months. 2/12/11
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/perskes-appelkose.html


Michelle Nel
APPELKOOS BLATJANG
2 .5 kg appelkose gehalveer en ontpit,
450 g sultanas,
10 ml knoffelvlokkies,
4 uie gekerf,
750 ml suiker,
20 ml sout,
10 ml gemmer,
10 ml kaneel,
5 ml swart peper,
3 ml paprika,
1.5 liter asyn.
Meng al die geurmiddels(speserye). Laat appelkose, uie en sulatanas, geurmiddels en suiker oornag in lae le. Gooi die asyn die volgende dag by. Meng deur. Laat prut alles saam vir 'n uur.
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/perskes-appelkose.html


Carol Elliott Claassen
Apricot Blatjang
2 kg ripe apricots
1 large onion, chopped
1 clove garlic, crushed
500g seedless raisins
400 g white sugar
1 ml cayenne pepper
5 ml salt
10 ml ground ginger
5 ml custard powder
500 ml brown vinegar
Halve and stone the apricots. Mix all the ingredients in a stanless steel saucepan and bring slowly to the boil. Simmer, uncovered. for 45 minutes to 1 hour, or until thickened, stirring occasionally. Pour into clean, warm jars and seal immediately

*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/perskes-appelkose.html

Carol Elliott Claassen
Gedroogde appelkoosblatjang
250 g gedroogde appelkose, rof gekap
1 handvol ontpitte rosyne
½ ui, fyn gekap
125 ml bruinsuiker
1 t sout
1 t gemaalde gemmer
½ t gemaalde koljander
1 t rooipeper
¼ k asyn
Braai die ui in ‘n bietjie olie tot deurskynened. Voeg die speserye by en braai vir ‘n paar minute. Voeg die res van die bestanddele by en prut totdat die appelkose sag is Bedien met die vetkoek en bobotiemaalvleis of skep in gesteriliseerde flesse
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/perskes-appelkose.html


Maureen Jansen van Rensburg
Chutney met gekoopte apelkooskonfyt 
Braai so 5 groot uie in pot asook 1 greenpepper. Gooi groot blik All Gold appelkooskonfyt (900g) by en 1 groot bottel All Gold tamatie sous  (700ml) en so paar chillies baie fyn gesny. Roer goed en laat prut vir sowat driekwart uur. Roer gereeld. Dis die lekkerste sous en kan oor enige iets gebruik word. Van vleis, tot op eier tot op stywe pap. Almal soek altyd die resep.

*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/perskes-appelkose.html



 

No comments:

Post a Comment